Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 3

"Goeie bosveld ervaring, naby die stad. "

Naboomspruit, Limpopo

Diamond Creek Bush Lodge

"Die omgewing is pragtig, net jammer die dorp self is regtig baie vuil en vol rommel."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Hulle was almal net die beste."

Naboomspruit, Limpopo

Witgatboom Boskamp

"Shops have limited choices, but enough to make do."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Ons beveel dit aan vir enige person wat 'n natuurliefhebber is!"

Mokopane, Limpopo

Seba Cottages Guest House

"Pragtige Bosveld dorp. Brei baie uit."

Modimolle, Limpopo

Phiva Game Lodge

"Sentraal geleë vir familie saamtrekke uit die noordelike provinsies."

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Baie goeie waarde vir geld."

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Ek sou nie Mookgophong aanbeveel as 'n toeristebestemming nie. Tensy jy nie na 'n oord or plaas toe gaan nie is daar nie veel om te doen nie. Die dorp is in 'n slegte toestand en maak seker jy vat al jou kos saam die winkels daar het nie baie nie."

Tzaneen, Limpopo

Featherbrook Cottage

"Much bigger town than I thought. Has various small malls for day to day groceries. Green mountains to cycle through. "

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Werklik 'n klein plaaslike dorpie, maar alles wat jy nodig het of per ongeluk vergeet het, is darem beskikbaar."

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Mooi, klein, rustig dorpie. Veilig en skoon. Mense is awesome."

Magoebaskloof, Limpopo

Samango Lodge

"Asemrowend! Absolute moet vir enige een wat die natuur skoonheid waardeer."

Vaalwater, Limpopo

Butterfly at Waterberg Cottages

"As a town it is adequate if all that is needed is a nearby town for provisions - Spar, Hardware and a number of Biltong shops! We have stayed at 5 different lodges within 30 km of Vaalwater - happy with all of them."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Goeie bosveld ervaring. "

Modimolle, Limpopo

Bosveld Wegbreek Safaris

"Paaie na plase moet dalk net genoem word aan gaste met lae karre ens. voor hulle gaan. "

Groblersdal, Limpopo

Riviersig Self-catering

"Baie netjiese dorp met lekker mall. Dorp is skoon. Gaan maar vroeg oggend dorp toe voor dit te warm word."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Tzaneen is nog een van die mooi plattelandse dorpe met pragtige natuurtonele. Die paaie is in 'n goeie toestand."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Mooi groen wêreld."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Pragtige omgewing met baie plekkies om te besoek."

Modimolle, Limpopo

Villa Bothania

"Water is 'n ernstige probleem en paaie nie in goeie toestand nie."

Thabazimbi, Limpopo

Deo Volente Country Lodge

"A visit to the mountains a must. Visit or 3 to Kaya Kwa best chicken wings and service burgers, ag the food is just great!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ifafa 732 Akkommodasie

"Ons het verdwaal in die nag omrede ons nie die strate kon sien nie. Sal ook aanbeveel dat die sleutel afgehaal word op 'n sentrale punt naby die hek."

Blad
Blad 52 - Wys 1531 tot 1560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang