Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Tom Burke, Limpopo

Buffalo Thorn Safari Lodge

"Kan nie oor Tom Burke as 'n toeristebestemming kommentaar lewer nie. Lyk of daar heelwat lodges, safari-plase en B&B's in die omgewing is. Mens kan lekker vir 'n paar dae by Buffalo Thorn oorbly."

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Die heel mooiste plek in Suid-Afrika."

Modimolle, Limpopo

Phiva Game Lodge

"The Biltong Shop and Pick a Pay made their annual budget on the amount we spend there."

Soutpansberge, Limpopo

Iphofolo Lodge

"Beautiful area nonetheless."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Dit is 'n baie stil plek, met vriendelike mense."

Levubu, Limpopo

Lalani Lodge

"'n Pragtige deel van ons land en sy woude is 'n besoek werd."

Thohoyandou, Limpopo

Masili Guesthouse

"Pragtige omgewing. "

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge

"Lieflike bosveld-ervaring! "

Thabazimbi, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Stone House

"Baie Wildsplase in die omgewing."

Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House

"Magoebaskloof is een van die mooiste bestemmings in ons wonderskone land. Met natuur- en voëllewe wat onbeskryflik is."

Hospital Park, Limpopo

Stay on Plein

"Clean, quiet and upmarket. Close to all amenities."

Bela-Bela, Limpopo

Thandile Country Lodge

"Very enjoyable place, meeting from all over."

Marnitz, Limpopo

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug

"Veilige en rustige omgewing waar mens net weer 'n mens kan word!"

Polokwane, Limpopo

Serendipity

"Baie min rommel en waar ek was is als goed in stand gehou. Versigtige bestuurders."

Modimolle, Limpopo

Op De Hoek Gastehuis

"As jy in die somer gaan wees voorbereid vir lekker warm weer!"

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Sien daar is baie verskeie oorde wat mens kan verken."

Vaalwater, Limpopo

Okanti

"Small town but people in the businesses very friendly and helpful."

Eduanpark, Limpopo

Magnolia Akkommodasie

"Dis lekker stil en rustig daar. Hoor nie die gejaag van karre nie."

Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets

"Baie om te sien in die omliggende omgewing en al die winkels is daar, bv. om jou kruideniersware vir die tydperk aan te koop."

Naboomspruit, Limpopo

Utara Farm

"Die ligging sal absoluut afhang van dit wat die besoeker soek. Indien jy baie vermaak verwag kan jy dalk teleurgesteld word. As jy wil rus en wegbreek van die daaglikse goed, is Naboomspruit die area om te besoek."

Bela-Bela, Limpopo

Thandile Country Lodge

"There are many Lodges and Guest Houses to choose from and all situated in great areas which are easily accessible. Great place to be. "

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"It is far but its worth the ride. Really enjoyed my self."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Dangerous in CBS area. If unfamiliar with the area. Your food choices are rather restricted."

Bela-Bela, Limpopo

Valencia 7 A

"A very nice place to be. I wouldn't mind going there over and over again. We enjoyed every moment."

Bela-Bela, Limpopo

Tiru Lodge

"Bela-Bela is beslis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Sal beslis keer op keer teruggaan."

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang