Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"Iets vir oud en jonk. Lekker kwaliteit-familietyd."

Mokopane, Limpopo

Fourie Street 199 Bed and Breakfast

"Heerlike vrugtestalletjies net suid van die dorp langs hoofpad. Goeie waarde. "

Thabazimbi, Limpopo

Africa Lodges

"Ons is mal oor Thabazimbi."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Pragtige dorp en veral die omgewing naby Magoebaskloof."

Bela-Bela, Limpopo

Makhato Bush Lodge 15

"Dit het 'n lieflike klimaat die tyd van die jaar en is naby geleë and Gauteng en Marble Hall."

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Nice and warm."

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Baie om te doen en die waterval naby Tazneen was amazing en het glad nie geweet dat daar sulke stunning plekke is nie. "

Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages

"Een van die mooiste plekke in in land!"

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"Bela-Bela is ver genoeg van die stad se geraas en gejaag en naby genoeg vir 'n naweek weg met met pragtige sonsondergange. "

Thohoyandou, Limpopo

Vhafamadi Bed And Breakfast

"I have not seen any attractions when I travelled there."

Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge

"Die waterval was ook asemrowend en definitef die besoek werd en teen R10 per person is dit oor en oor die moeite werd! Ek moet net my onsteltenis uitspreek oor die groot Boabab boom wat nou nie meer heel is nie. Ons is baie vinnig begroet vir ons R25'e maar daarna was daar geen personeel of bestuur in sig nie. Die webtuiste laat jou glo dat jy n "koue drankie" kan geniet wat glad nie die geval is nie. Ek voel mense moet ingelig word van die werklike stand van sake asook die toestand van die boom en dat die R25'e om die boom te besigtig onnodig is. "

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Definitief 'n plekkie om te besoek. Wonderlike gasvrye mense ontmoet! Mooiste deel van die wêreld."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Modimolle is 'n mooi plattelandse dorpie en alles was beskikbaar wat ons vir die naweek benodig het."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Mountain View Bush Lodge

"Ons sal graag meer wil weet oor Ellisras, maar min inligting vir toeriste. Het darem die gholfbaan besoek - baie mooi baan."

Modimolle, Limpopo

Village d'Afrique

"Mal oor die Bosveld en naby Pretoria. Kan nog op Vrydagmiddag betyds daar aankom."

Naboomspruit, Limpopo

Afrique du Sud Guesthouse

"Roadworks are a huge frustration. "

Mokopane, Limpopo

@ Marula

"Maak seker dat jul diens verbeter!"

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dit is 'n klein dorpie, maar het darem alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek."

Haenertsburg, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Dis 'n oulike plekkie met baie potensiaal, maar ek dink nie die omgewing word goed genoeg bemark nie."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Zebra Guest House

"Bosveldwêreld is my wêreld."

Makhado, Limpopo

Zvakanaka Farm

"Ons het by die Mountain View Hotel in die berg gaan eet. Heerlik!"

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Bela-Bela is mooi en naby Pretoria."

Bela-Bela, Limpopo

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

"Pragtige plek, lekker weer, nice mense. "

Blad
Blad 67 - Wys 1981 tot 2010
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang