Resensies van Manaba Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Manaba Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 210 resensies.
. - 10th October 2017
staying in Manaba Beach
Mooi plek.
. - 4th October 2017
staying in Manaba Beach
Die beste en beslis 'n opsie.
. - 26th September 2017
staying in Manaba Beach
Baie netjies en skoon.
. - 30th August 2017
staying in Manaba Beach
Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is.
. - 29th August 2017
staying in Manaba Beach
Lekker vakansiebestemming. Alle nodige sentrums is in die omgewing.
. - 28th August 2017
staying in Manaba Beach
Heerlik en ontspannend.
. - 4th August 2017
staying in Manaba Beach
Dit was en sal nog altyd 'n stand met waarde vir jou geld wees. Almal was gerus en veilig op die strand.
. - 1st August 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker plek en baie mooi. Veilig en mooi strande.
. - 31st July 2017
staying in Manaba Beach
Alles is naby.
. - 26th July 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker strand en veilig. Sal hom aanbeveel.
. - 26th July 2017
staying in Manaba Beach
Mooi natuur, rustige omgewing.
. - 20th July 2017
staying in Manaba Beach
Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs.
. - 12th July 2017
staying in Manaba Beach
Manaba has a very peaceful and beautiful beach.
. - 29th May 2017
staying in Manaba Beach
Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus.
. - 4th May 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker bestemming. Rustiger as Margate al is dit net n klipgooi van Margate af.
. - 17th April 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker swemstrand. Lekker afstand na Margate se hoofstrand om te stap.
. - 4th April 2017
staying in Manaba Beach
As jy van die beach hou en jy is jonk is daar baie te doen. Vir ouer egpare vind ons nie veel om te doen nie. Elke dag n ander coffee shop?
. - 25th March 2017
staying in Manaba Beach
Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou. Baie om te doen en veral om klein kleuters besig te hou met veilige strande en parke om te besoek.
. - 10th March 2017
staying in Manaba Beach
Love Manaba, beautiful beaches.
. - 2nd March 2017
staying in Manaba Beach
Goed geleë en privaat.
. - 13th February 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker area, rustig en naby baie winkels en restaurante.
. - 6th February 2017
staying in Manaba Beach
Die vakansie daar was baie lekker, maar dit is 'n plek wat ons waarskynlik net buite seisoen sal besoek.
. - 2nd February 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker. Dis uit die dorp uit maar tog ook naby. Die strand is baie mooi skoon.
. - 20th January 2017
staying in Manaba Beach
Baie lekker familieplek.
. - 17th January 2017
staying in Manaba Beach
Vir 'n persoon wat sukkel om te loop, is dit baie moeilik om op die strand te kom, maar verder is dit 'n lekker strand.
. - 13th January 2017
staying in Manaba Beach
Ons het ons vakansie in Manaba geniet.
. - 9th January 2017
staying in Manaba Beach
Veiligheid is 'n probleem,
. - 6th January 2017
staying in Manaba Beach
Ons kan enige persoon aanbeveel om daar te gaan vakansie hou. Alle winkelsentrums is binne bereik.
. - 4th January 2017
staying in Manaba Beach
Lieflike strand en getypoel.
. - 30th December 2016
staying in Manaba Beach
Very clean beach and toilets. Shops are within walking distance from chalets. Great place.
. - 28th December 2016
staying in Manaba Beach
Ons sal nie weer in Manaba bly nie.
. - 26th December 2016
staying in Manaba Beach
Een van die skoonste strande nog. Sal nie weer Margate of St Michaels of ander omliggende strande besoek nie.
. - 22nd December 2016
staying in Manaba Beach
Daar was 'n probleem met watervoorsiening in die hele Ugu-distrik: werkers het betoog en die watertoevoer afgesny en dis blykbaar redelik algemeen. Dit sou gehelp het as ek vooraf geweet het. Ek verstaan dit is nie Manaba Breeze se skuld nie. As ek weer in Manaba/Uvongo wil vakansie hou, sal ek beslis vooraf uitvind of daar so 'n probleem is. En: Bly uit die lagoons! Ons het 'n aand in die noodgevalle spandeer en 5 kinders het ingekom vir behandeling nadat hulle in aanraking met die water gekom het.
. - 13th December 2016
staying in Manaba Beach
Behalwe vir die swak kwaliteit van die drinkwater, is dit 'n uitstekende toeristebestemming. Die seewater is baie helder en lekker warm hier, veral by Lucien-strand. Dit is uitstekend vir 'n dag op die strand.
. - 9th December 2016
staying in Manaba Beach
Awesome area.
. - 10th November 2016
staying in Manaba Beach
Die enigste kritiek wat ek wil lewer is oor die riolering wat (net soos in Hartbeespoort) op die mees ongelëe tye by die pompstasie uitloop. Anders as Hartbeespoort, is die munisipale werkers gou op die toneel.
. - 8th November 2016
staying in Manaba Beach
Manaba is 'n baie rustige plekkie wat stil is, maar tog baie naby alles sodat jy steeds goed kan doen. Ons het al 'n paar keer in Manaba gebly vir vakansie en is altyd mal daaroor. Die klein strandjie is wonderlik vir my 5-jarige seuntjie om net in die sand te speel wanneer ons nie wil swem nie.
. - 29th October 2016
staying in Manaba Beach
Sien jul Maandag weer.
. - 27th October 2016
staying in Manaba Beach
It's a beautiful area, the beach is so lovely.
. - 14th October 2016
staying in Manaba Beach
It's a quiet place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]