Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

Mbombela (Nelspruit)

Sheba Rock Guesthouse

"All amenities are available in town."

Mbombela (Nelspruit)

Vinique Guesthouse

"Nog altyd lekker om op Nelspruit te kuier."

Mbombela (Nelspruit)

The Haven

"Baie om te sien en doen."

Mbombela (Nelspruit)

Beetleloop Guest House

"Ek woon al 31 jaar in Mbombela."

Mbombela (Nelspruit)

Klipkoppie Cottage

"Not easy to get around town if you don't have transport."

Mbombela (Nelspruit)

Silva

"Skoon en baie om gesinne besig te hou."

Mbombela (Nelspruit)

Casa Palmeira

"Ons was net een nag daar. Het by Fish Aways vis gekoop. Dit was goed."

Mbombela (Nelspruit)

Nelspruit Guest House

"Mbombela is 'n goeie bestemming, baie om te sien en goeie restaurante."

Mbombela (Nelspruit)

Arend Cottage

"Solank die verkeersligte werk is verkeer gerieflik, nie andersom nie."

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Fietstoere in die omgewing. Verblyf is te skaars en duur."

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"So much to see from God's Window, Potholes and Lisbon Falls and don't forget Mac-Mac falls. Nature is green and it is clean. Just loved it."

Mbombela (Nelspruit)

Zebrina Guesthouse

"Baie mooi en lekker warm."

Mbombela (Nelspruit)

Old Vic Traveller's Inn

"Baie aangename plek met mooi uitsigte. "

Mbombela (Nelspruit)

Vinique Guesthouse

"Dis 'n besige stad, maar daar is alles wat jy nodig het."

Mbombela (Nelspruit)

Pensão Guest Lodge

"Pragtige omgewing, lekker dorp, net warm. Gelukkig vir lugversorging in die kamers."

Mbombela (Nelspruit)

The Palms Guesthouse

"The CBD was very clean. Shops and mall easily accessible."

Mbombela (Nelspruit)

4 Gazelle Guesthouse

"Daar is baie omliggende attraksies en die natuurskoon is wonderlik."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"It is a wonderful city with lots to do and close to the iconic Kruger National Park which I did not get to visit due to limited time."

Mbombela (Nelspruit)

Road Lodge Mbombela

"As 'n vorige Nelspruiter, kan ek nie veel sê nie. Dit is mooi daar in die natuur, maar die paaie is aaklig."

Mbombela (Nelspruit)

Calla Lily Guesthouse

"Warm, maar die mooiste wêreld."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Naby genoeg aan wildtuin om 'n draai deur ons land te ry!"

Mbombela (Nelspruit)

Blue Nest

"Ons is mal oor Nelspruit. Die klimaat en plantegroei is iets besonders en dit is natuurlik naby aan die wildtuin."

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"The city is good and clean. I love Mbombela and its friendly citizens."

Mbombela (Nelspruit)

Mariu Gastehuis

"Dit is verbasend skoon en netjies nog, met paaie sonder gate."

Mbombela (Nelspruit)

Percy Perfect

"Very nice, relaxing environment with nice, friendly people. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem