Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Very nice place. "

Mbombela (Nelspruit)

JS Inn

"Sou beslis 'n bietjie langer die dorp wou verken. "

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Wonderlike omgewing."

Mbombela (Nelspruit)

Be Our Guest

"Die aktiwiteite is te veel gemik op buitelanders. Sou graag Farmer's Market of so iets wou bywoon. Het wel die ou motor uitstalling by Ilanga gesien."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Gaan gereeld Nelspruit toe. Een van my gunsteling bestemmings."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Sal altyd daar wil wees, mal oor die Laeveld."

Mbombela (Nelspruit)

52 Bracelet

"Ek's mal oor Mbombela as 'n pragtige plekkie met mooiste natuur."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Ons kon geen besienswaardigheid vind in Nelspruit self nie. Gesoek na n museum, teater of speelpark. Almal wil nie net gaan wild kyk nie. Die mall het gelukkig kinderpret gehad."

Mbombela (Nelspruit)

Vinique Guesthouse

"Daar was 'n groot keuse van goeie restaurante, winkels en pubs naby aan die gastehuis, maar die deurmekaar paaie im die omgewing maak veral ritte saans baie moeilik."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Ons is baie lief vir die Laeveld!"

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Fantastiese plek."

Mbombela (Nelspruit)

The Haven

"Skoner as baie ander plekke in SA."

Mbombela (Nelspruit)

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit

"We were pleasantly surprised by the lushness of the area we stayed in. It seems the town is not doing too badly, considering the decay of many towns in South Africa."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"The botanical gardens are absolutely breathtakingly beautiful!"

Mbombela (Nelspruit)

The Haven

"Pragtige dorp. Baie netjies en skoon. "

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Dis hele omgewing is mooi. Daar is baie om te doen en te sien. Die Laeveld Botaniese Tuine was beslis 'n hoogtepunt. Kaapschehoop net buite Mbombela is ook 'n moet sien."

Mbombela (Nelspruit)

Akwamaryn B&B

"Alles waarna reisiger soek. "

Mbombela (Nelspruit)

Ella's Self-catering Unit

"Die Mozambik Restaurant was heerlik, gaan ondersteun gerus! Oor die algemeen lief ons Nelspruit."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Ons het Nelspruit baie geniet."

Mbombela (Nelspruit)

52 Bracelet

"Excellent scenery."

Mbombela (Nelspruit)

Zebrina Guesthouse

"Het al vele kere in Nelspruit oorgeslaap, by verskillende akkommodasie."

Mbombela (Nelspruit)

Nelspruit Lodge

"Clean and very nice."

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Pragtig! Naby die Krugerwildtuin."

Mbombela (Nelspruit)

Magisha Guest House

"Die strate is donker en baie bebos. Is nie gewoond daaraan nie en kan 'n onveilige gevoel in die aand skep. Die munisipaliteit behoort daaraan aandag te skenk."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem