Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Extremely well coordinated community."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Pragtige rustige omgewing, wonderlike natuur en diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Baie diere wat rond beweeg, definitief gemaak vir iemand wat van die bos hou, sal sonder twyfel weer Marloth Park to gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Dit is vreeslik mooi. Sal enige tyd weer daar gaan kuier. Baie wild is gesien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"'n Moet vir enige natuurliefhebber."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4332 Soenie Street Hakuna Matata"Altyd rustig en alles is skoon. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Baie rustig en genoeg diere en regte plek om te rus en ontspan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Mal oor die plek, sal weer en weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die park wemel van die diere. "
Mjejane Game Reserve, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger"Hektoegang tydrowend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wildsbokkie Holiday Home"Pragtig mooi. Net probleem met onderhoud van paaie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Marlothpark is vir oud en jonk wat van die natuur hou 'n moet. Ons het (behalwe vir die Groot 5) meer diere in die park gesien as in die Wildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Magani Ridge"Dit is awesome, gaan al soontoe vandat ons kinders is en ons is nog steeds nét so lief vir die plekkie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Ons geniet Marloth en is al vir meer as 14 jaar besoekers hier. Wat ons opgeval het is dat die huise word baie opmekaar gebou en ons het baie vullis gesien en bourommel. Verder is daar baie keer lawaai van mense wat nie altyd gepeil kan word as mense met geen nagedagte vir die mede-inwoners of sommer net blatant is nie. Marloth bly nog steeds pragtig, maar ons wonder maar oor die vinnige groei."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Baie mooi, rustige en lekker plek om te gaan ontspan. Uitkyk plekkies langs die rivier is pragtig! Die spoedheuwels is bietjie erg hoog, want ons het gesukkel om met n klein karretjie daaroor te ry sonder om die voertuig te beskadig. Dit is nie almal wat met 'n bakkie of 4x4 voertuig ry nie. Ek glo dit is nodig om te keer dat mense jaag, maar dit is n bietjie erg vir iemand met n klein karretjie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Marloth Park is fantasties! Ons geniet elke keer ons kuier daar terdeë! Sal ongelukkig nie die nuwe waterpark aanbeveel nie, ons sal eerder by ons huurhuis swem. Somer is te warm vir ons, ons sal eerder ons verlof in Marloth in die winter neem."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie kosbare stukkie aarde!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Nearby place to stay if you wish to visit Kruger National Park. Shopping centre has all the necessary available. Love the swimming pool ans slides."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Manor"All I can say is Marloth Park is the place to stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Vreeslik mooi. Verlang sommer nou al daarna."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Lief MarlotPark ongelooflike mooi plek vir akkommodasie en veral die diere wat tot by jou voor deur loop. Absoluut fantasties!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Het baie wild gesien, lekker naby en kon mooi fotos neem, dis baie besig teen laat middag met mense wat huistoe gaan, neem aan dis van die bouers en werkers daar, busse en vragmotors, maar as dit eers verby is, is dit rustig en jy kan die leeus hoor brul in die aand. Bonus!"