Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1896 resensies.

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"So lovely to view. Stunning."

Vryburg, Noordwes

Castello Guest House

"Vryburg het al 'n reputasie gekry vir "smash-and-grab", wat jammer is. Ons het nie die dorp verder verken nie. Die hoofstraat was skoon, maar baie besig. Mam's Food, by 'n vulstasie net as jy die dorp nader, se kos was werklik smaaklik en waarde vir geld. Jy kan voor die restaurant parkeer. Diens was vriendelik."

Coligny, Noordwes

Benson's Lodge

"As an overnight stay on your way to the Kgalagadi it’s perfect."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"As jy iets soek, sal jy dit daar kry."

Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom

"Potchefstroom was so rustig en het 'n plattelandse atmosfeer."

Skeerpoort, Noordwes

Millstream Inn Guest House

"It is really a traveler's paradise."

Potchefstroom, Noordwes

Manor House @ SeMoer

"Sal moet kyk om hulle paaie in beter toestand te kry."

Klerksdorp, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Klerksdorp is 'n baie mooi, fantastiese plek."

Ottoshoop, Noordwes

Malmane Eye Private Nature Retreat

"Was nie in Ottoshoop vir besoek nie net verby gery."

Bojanala, Noordwes

Oryx Lodge

"Great customer service."

Schweizer-Reneke, Noordwes

Grove Guest House

"Oulike dorpie, net 'n jammerte die paaie is so sleg."

Potchefstroom, Noordwes

Melrose Place Guest Rooms

"Het meer verwag om klein winkeltjies te kry, toe is daar net baie China shops."

Potchefstroom, Noordwes

Klinkies

"Afrikaans en almal is baie vriendelik, amazing plek."

Potchefstroom, Noordwes

Kumkani Country Lodge

"Sou langer wou bly en die keer op vakansie en nie ander verpligtinge sodat ek meer van die plek kan geniet."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"There were a couple of things to do like the Cheese Farm, The Strawberry Farm, there is a spa, and hiking. If you want boat rides, then you have to drive into Haarties."

Potchefstroom, Noordwes

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"My kinders is daar op universiteit. Ons gaan kuier gereeld. Maar dit is meer 'n studentedorpie."

Bojanala, Noordwes

Klippieskraal

"Geen internet of selfoonopvangs."

Klerksdorp, Noordwes

Gemstone Guest House

"Potholes het versleg. Maar dit bly my geboortedorp en ek sal altyd 'n tere plekkie hê daarvoor."

Vryburg, Noordwes

Kriel B&B

"A typical small town, I was only there for business, so cannot comment from a tourist perspective."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Ons was al paar keer by gastehuise of selfsorgeenhede in Potchefstroom. Tot dusver is daar geen klagtes oor venues wat ons besoek het nie. Infrastruktuur van die dorp is van so ’n aard dat jy vinnig by jou bestemming kan uitkom. Sommige paaie, veral in die middedorp is net heelwat ondraaglik - te veel "potholes". Dit kort opknapping. Munisipale dienste in terme van die skoonheid van die dorp behoort ook aandag te geniet."

Klerksdorp, Noordwes

Gemstone Guest House

"Die dorp self is besig om teen 'n baie vinnige tempo uitmekaar te val. Infrastruktuur, dienste en veiligheid is van groot kommer en jy moet baie versigtig wees waar in die dorp jy jouself bevind. In die woonbuurte word darem 'n poging aangewend, maar in die algemeen is dit nie 'n baie aangename besoek nie. Ons weet want ons kinders woon in Klerksdorp en ons besoek hulle redelik gereeld."

Potchefstroom, Noordwes

Melrose Place Guest Rooms

"Potchefstroom is 'n dorp waar 'n mens graag kuier."

Klerksdorp, Noordwes

Villa Strada Guesthouse

"Sekere van die paaie in Klerksdorp het baie agteruit gegaan, maar as bestemming is daar baie besigtighede en aktiwiteite vir ieder en elk."

Potchefstroom, Noordwes

Adato Guest House

"Dié dorp vir 'n jol saam vriende."

Vryburg, Noordwes

Bird Guesthouse

"Oulike, skoon dorp."

Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas

"Baie netjiese dorp. Sal dit aanbeveel vir oornag."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang