Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1908 reviews.
"If you are looking to get away from the hustle and bustle of the city this would be the perfect destination."
"Ons het oorgeslaap om naby 'n trou venue te wees. Maar dit het gevoel soos' n kort vakansie."
"Potch sal my altyd na aan die hart lê. Vyf jaar gereeld soontoe gegaan terwyl my dogter daar geswot het."
"Quite a few potholes in the roads. There are two Engens - if you're using eBucks to fill up. Don't go to the Whisper stop."
"Die boomryke uitgestrekte voorstede skep 'n baie aangename en rustige omgewing. Daar is talle dinge van historiese belang in en om Potch."
"Was nie in Rustenburg self nie, maar die Magaliesberge is besonders en daar is heelwat om te doen."
"I didn't spend time in Potchefstroom but the surrounding territory around the river lodge is well worth exploring."
"Did not see much of Skeerpoort as we were there on business, but what we saw was clean and well kept."
"Is net nie meer dieselfde as 'n paar jaar terug nie, het 'n besoek gedoen in die begraafplaas en was geskok oor die toestand van die plek. Gras en bossies staan ver bo die grafte."
"Die versorging van munisipale sypaadjies en middelmannetjies laat veel te wense oor."
"The other places next to Miloro also seemed nice like Canopy Tours, we'd like to visit them also one day."
"Dit was fantasties om die gevolge van die baie reën te sien. Die omgewing is pragtig!"
"Scenery and nature at its best. Peaceful atmosphere. Not far to travel from the busy Johannesburg."