Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1900 reviews.

Potchefstroom, North West

Spruitjie-roer-my-nie

"Wonderlik en elke sent werd."

Stella, North West

Kameel Rust and Vrede B&B

"Sal nie sommer vir enige ander rede as 'n troue of Kameel Rust & Vrede weer Stella besoek nie."

Vryburg, North West

Kameelboom Lodge

"Daar is goeie gastehuise."

Bojanala, North West

Shamba Yetu Mountain Lodge

"Regtig 'n mooi wêreld op ons voorstoep."

Potchefstroom, North West

Hill Manor

"Beautiful and welcoming."

Klerksdorp, North West

La Benroy

"Baie verwaarloos, slaggate, en gras is amper 1 m hoog op sy paaie."

Skeerpoort, North West

Brown's Cabin and Cottages

"All attractions in this area are amazing."

Brits, North West

Willow Manor

"It's in a nice quiet space, it has privacy."

Koster, North West

Over Tuin Guesthouse

"I was born in Koster and matriculated in 1970 in Koster - I will always have a soft spot for Koster!"

Schweizer-Reneke, North West

Grove Guest House

"Baie klein plekkie, lekker vir oorslaap op jou reis."

Rustenburg, North West

ATKV Buffelspoort

"Was nie verder as Buffelspoortnie. Kan my dus nie oor Rustenburg uitlaat nie."

Rustenburg, North West

ATKV Buffelspoort

"Die klimaat is baie lekker en warm, en nie te ver om te reis van Pretoria of Johannesburg nie."

Potchefstroom, North West

2 Owls Guesthouse

"Die paaie was net sleg maar goeie ervaring."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"Loadshedding, potholes and the traffic lights don't work."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"The roads in Potchefstroom are very bad and it's the one thing I disliked about my business trip."

Potchefstroom, North West

Gracias Guest House

"Rustig. Landelik. Lekker rusplek."

Klerksdorp, North West

Drummers Nest

"Paaie in die dorp is baie sleg. Maar winkel is uitstekend. Kan gerus ietsie van alles probeer."

Lichtenburg, North West

Modern Farm

"Nie baie om te doen in die area nie, baie besig en voel onveilig deur die dorp."

Delareyville, North West

Mirah

"The challenge was only the road - it was bad to Delarayville."

Wolmaransstad, North West

Dalrene Lodge

"I believe there are some game reserves, but I haven't been."

Bojanala, North West

Intaba Thulile

"Is dit die ou Noordwes? As dit is, is daar baie om te sien en te doen."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Convenient stop over on the way to Augrabies."

Potchefstroom, North West

River View Guest Rooms

"Soos enige ander dorp in ons land - vele slaggate - moet dus jou oë op die pad hou. Andersins baie mooi en vele restaurante om van te kies."

Potchefstroom, North West

Bietjie Bosveld Lodge

"Die wilgerbome, inwoners en studente maak Potch baie spesiaal."

Potchefstroom, North West

Opstal Gasteplaas

"Jammer van die water en al die slaggate in die paaie, andersins 'n aangename vriendelike dorp."

Skeerpoort, North West

Brown's Cabin and Cottages

"Its a cheaper accommodation spot than Hartebeespoort and close enough to day trip into Hartebeespoort for activities so I would recommend staying there for those reasons. Unfortunately we were there on a Monday and most places and activities are not available on a Monday."

Potchefstroom, North West

Dream Stop Guest Rooms

"Die munisipaliteit van Potchefstroom laat die pragtige dorpie totaal en al in die steek. My dogter studeer daar en ek is bekommerd oor haar veiligheid asgevolg van die toestand van die paaie en dat die krag, sonder enige waarskuwing, net afgesit word op die Bult. Dit was angswekkend, omdat dit stikdonker was en ek weet hoeveel studente en jongmense in die strate is, omdat hulle net vry wil lewe."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers