Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
"Ek het Umdloti baie geniet! Elke oggend gaan draf/stap en dan 'n lekker koue crusher by een van die winkeltjies gekoop. Parkering in die dorp is beperk as dit regtig besig raak, daarom is Spindrift die ideale plek om te bly. Dis 'n skoon en netjiese dorpie en ek het veilig gevoel. Daar was elke oggend mense in uniforms wat die strate gevee het en hulle hou ook die strande skoon. Die dorpie is ook lekker naby die lughawe. Ons hou gewoonlik in die Kaap vakansie. Dit was my eerste keer in Umdloti en ek was regtig beïndruk en het dit baie geniet."
"Soos meeste plekke kry jy maar 'n paar mense wat nie die strand soos jy gebruik nie, veral naweke, maar praat met die mense wat daar bly en hulle vertel jou van daai ander plekkie wat rustig en stil is."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Big Bay Beach House"Yes, Port Shepstone is a great town by the sea."
"Transportation and all markets are available. Malls and everything you need is in 1 place."
"Saint Lucia is a small, quaint town. The hippos roaming around are very cool to see. McKenzie street is really nice with a lot of great restaurants and shops to go to. The only thing I'd say is that it's very far out from everything else, a week stay here is perfect."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Sunwich Port, in die Port Shepstone omgewing waar Jacobs Cottage geleë is, het ons baie geniet."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Perfectly situated for joining an organised hike, or going to the casino."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Welcome Home Cottage"We were there overnight so did not get to explore but we were happy with the Liberty Mll where we bought dinner."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Leisure Bay Self-catering"It's a beautiful spot and isn't horribly commericalised yet."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Lekker plattelandse atmosfeer, lieflike omgewing en daar is baie om te sien en doen in die omgewing."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Cowrie Cove 3"Ons sal aanbeveel dat gaste hulle kruideniersware bring. Die winkel daar was ongelooflik besig."
"St. Lucia het baie agteruit gegaan. Kan sien Covid het groot slae toegedien. Indien jy wil gaan ontspan, gaan gerus. Sal wel voorstel dat mense deur gaan na Cape Vidal toe. Neem jou tyd en gaan ry al die "Loops", daar is baie diere en natuurskoon om te bewonder. Dis die beste om bosveld en see op een bestemming te hê."