Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.
"To select if you like the isolation. The closest shopping is 6 km away on gravel road. We knew it and were prepared."
"Struisbaai en Agulhas is 'n pragtige bestemming, vriendelike mense, pryse van produkte en memorabilia by winkeltjies nie duur nie, nie geprys vir oorsese besoekers nie. Dankie Stilbaai en Agulhas."
"Ons eerste besoek aan Gansbaai was aangenaam en 'n verrassing ten opsigte van besige plattelandse kusdorpie met alle nodige kommoditeite. Heerlike uitstappies na naby geleë kusdorpies soos bv. Franskraal, Kleinbaai en De Kelders."
"Ons is mal oor Kleinmond en kuier al vir die afgelope 36 jaar daar! Daar is baie vir toeriste om te sien en te ervaar."
"Baie mooi en netjies en skoon. Heerlike om te gaan stap 'n mens voel altyd veilig."
"Beware of sand fleas & stagnant water in the tidal pool & creeks. A good storm should sort it out! Good spot to visit the shark diving operations & climbing Danger Point lighthouse!"