Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2296 resensies.

Paternoster

Aqua Blue

"Paternoster is 'n pragtige dorp, maar die misdaad daar is 'n groot probleem. "

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Die lekker loop en hardloop strand staan uit!"

Paternoster

-Huisness

"Daar is baie min om te doen, wat uitstekend is as jy 'n rustige wegbreek soek. Die wind kan baie onplesierig wees, so kies maar akkommodasie waar jy binne kan braai."

Paternoster

Paternoster Place

"As ek enige aanbeveling kan maak sal ek se die strand kan bietjie skoner wees."

Paternoster

Bo-Bakkies

"Pragtige plek, maar raak te besig en bedrywig vir so klein plekkie."

Paternoster

Jongnooientjiesfontein

"Lekker vakansiedorpie!"

Paternoster

Lilla's Landing

"Paternoster was een van die laaste ongerepte plekkies aan die Weskus. Dit was met hartseer om die ontwikkeling daar waar te neem in die 12 maande van ons laaste besoek."

Paternoster

Lekkerlag

"Na ons mening, die lekkerste dorp op die Weskus. "

Paternoster

Tolbos

"Seker die heel mooiste kusdorpie (saam met Waenhuiskrans)."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie. As jy rustigheid soek is dit net die plek vir jou!"

Paternoster

Jongnooientjiesfontein

"Awesome, stunning plekkie! Rus en vrede vir die siel!"

Paternoster

A & A Self Catering

"As a tourist destination there is nothing to experience. It is a fishing town. We came to relax and eat lots of crayfish which we did."

Paternoster

Mythos

"Uitstekend!"

Paternoster

Seaside Cottages

"Ons was al verskeie kere in Paternoster, en geniet dit altyd daar, hy het maar net 'n bekoring op sy eie! "

Paternoster

Nieuview Cottage 2

"Pragtige baie vriendelike dorpie, met vars seekosse. "

Paternoster

Selfsorg Not available

"Paternoster is a lovely little town that provides a true South African West Coast experience!"

Paternoster

Gonana Studios & Villa

"Paternoster is in 'n mooi Weskus-omgewing."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Mooi dorpie met goeie restaurant."

Paternoster

A'la Mossel 1

"Dit is baie mooi!"

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Mooiste mooi hart-se-punt dorpie!"

Paternoster

Aunty Margies

"Paternoster has a small crime problem ..."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Pragtige plekkie en sal weer terug gaan soontoe met 'n volgende vakansie."

Paternoster

Sardyn

"As jy iets soek om te doen in die aand, of n buzzing nightlife verwag - gaan na n ander plek toe. Hierdie dorp is vir stilte en laat slaap."

Paternoster

Milky Way

"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."

Paternoster

Bo-Bakkies

"Patenoster is so gerieflik naby die stad vir 'n vinnige naweek wegbreek uit die stad waar jy werklik net van al jou sorge kan vergeet."

Paternoster

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"

Paternoster

Albatros

"Fantasties!"

Paternoster

Bo-Bakkies

"Paternoster is baie mooi met ander plekkies naby om te besigtig. Lekker middagete gehad by GAATJIE!"

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem