Geverifieerde Resensie
Port Alfred
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Alfred bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 365 resensies.
"Bespreek 'n bootrit by die Marina. Dis beslis die moeite werd - daar is verkeie opsies van 1uur tot 4½ uur bootritte teen baie billike pryse."
"Baie lekker vakansiedorp met baie aktiwiteite en interessante restaurante. Veral aangenaam as die meeste mense na nuwe jaar vertrek."
"Mooi dorp wat na gekyk word en skoon gehou word. Ons kon nie baie van die dorp sien nie, ons was te moeg gery, maar was darem al voorheen daar. "
"Port Alfred is 'n goeie stop op pad na jou bestemming. Daar is nie veel te doen nie, maar verskeie gastehuise."
"Port Alfred is laid back and friendly, beach was amazing. Bathurst close by is worth a visit, lots to see and do there. Make a point of visiting the Big Pineapple, the quirky milk shake shack and all the antique shops. Don't forget the art and craft shops too."
"Lovely area - but municipality needs to focus on dealing with the potholes on the road accessing Port Alfred from N2 - Grahamstown."
"Port Alfred is a friendly place to be! I am considering to buy my own house there."
"Pragtige plek om vakansie te gaan hou. Ons is spyt ons het net vir een nag oorgebly!"
"Port Alfred is nice. The only negative comment is the lack of good restaurants, with the exception of Graze by the River restaurant."
"The town is neat. There is ample parking space in town The beaches is lovely, only managed to see one. Would love to re-visit in the future."