Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Stellenbosch

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1024 resensies.

Stellenbosch

Knorhoek Guest House and Wines

"A wonderful place full of exciting places and beautiful scenery."

Die Boord, Stellenbosch

Curious Giraffe

"Weg van die middedorp se gewoel en geraas, dog net enkele blokke daarvandaan. "

Stellenbosch

Mt Simon Estate

"Stellenbosch was nog altyd my gunsteling-vakansiebestemming en ons was al baie keer daar."

Stellenbosch

@Rivier

"Stellenbosch is 'n pragtige dorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante/koffiewinkels. Die wynplase in die omgewing is onverbeterlik. Die verkeer tydens spitstye is verskriklik (op die N1/N2 en R44) - probeer te alle tye te vermy."

Die Boord, Stellenbosch

Curious Giraffe

"Prettige, rustige wijk met SuperSpar."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Ligging ver van middedorp en winkels, maar stil area en verseker van rustige nagrus. "

Stellenbosch

Villa Westhof Accommodation

"My gunsteling-plek in die wêreld!"

Stellenbosch

Zorgvliet Wines Country Lodge

"Pragtige plek met lieflike mense."

Stellenbosch

Mt Simon Estate

"A beautiful town with many places of interest to see."

Stellenbosch

Avemore Jan Cats 5

"Te min parkering. Lekker atmosfeer. Goeie kos en wyn."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Stellenbosch is ongelooflik warm in die somermaande. Daar is 'n waaier in die kamer en alhoewel dit effense verligting bring sou 'n lugverkoeler die ervaring volmaak."

Stellenbosch

Groenvlei Guest Farm

"Ek is mal oor Stellenbosch!"

Stellenbosch

Absolute Bosch Guest House

"Heerlike eetplekke en alles binne stapafstand."

Die Boord, Stellenbosch

Eikepark Self Catering

"Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp."

Stellenbosch

Mt Simon Estate

"Pragtige area, baie ontspanned en weg van die geraas en gewoel van ander vakansiegangers."

Stellenbosch

Wild Clover Cottages

"Fantasties - te veel om te doen in die kort tyd. "

Stellenbosch

Eendracht Apartments

"Vermy liefs in maande wat studente op kampus is."

Stellenbosch

Mt Simon Estate

"Baie mooi dorp met vriendelike mense. Redelik sentraal geleë. "

Stellenbosch

Black Horse Suites

"Vir iemand wat nie van wyn en berge hou nie kan dit dalk nie lekker wees nie."

Stellenbosch

Onze Rust Guest House

"Many cosy little street restaurants made Stellenbosch a memorable outing."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Baie sentraal geleë om die wynlande te besoek."

Die Boord, Stellenbosch

30 De Oewer, Die Boord

"Sal beslis weer daar wil gaan bly!"

Stellenbosch

Oak Village Bed and Breakfast

"As a regular local visitor to Stellenbosch, it is a great place to visit from beautiful architecture, great atmosphere along the pavement cafes, good boutique shops and a delightful Botanical Garden. Great restaurants too! "

Stellenbosch

Groenvlei Guest Farm

"Stellenbosch bly een van die lekkerste dorpies om in vakansie te hou. Sal altyd een van ons gunstelinge bly. "

Stellenbosch

Ladybug Inn

"Dit is 'n pragtige dorp met 'n baie mooi omgewing en landskap."

Stellenbosch

Sugarbird Manor

"Baie om te doen in die omgewing. Selfs al ry jy net deur die pragtige wynlande."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem