Verified Reviews

Still Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Still Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 389 reviews.

Still Bay

Strandloper

"We have twice been rather unfortunate with the weather - cold strong wind, October. Would choose a different time of year next time. But otherwise I like Stilbaai very much."

Still Bay

Harbour Cottage

"Bly maar ons gesin se gunsteling vakansiebestemming."

Still Bay

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

"Pragtige plek en baie rustig soos die naam natuurlik weergee. Die strand is baie baie mooi."

Still Bay

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Stilbaai is 'n skoon, veilige en pragtige vakansiebestemming! Ons kom vir seker weer kuier!"

Still Bay

Die Hawehuis

"Rustige dorp en silwerskoon!"

Still Bay

Beach Blessings

"Dis 'n rustige dorp."

Still Bay

Beach Castle

"Skoonste dorp en strande met die vriendelikste mense."

Still Bay

Platdak Selfsorgeenheid

"Ek was baie verbaas oor hoe pragtig die strand daar is en Jongensfontein daar naby is net so mooi."

Still Bay

Sea-Coral

"We will be back. One night isn't enough time!"

Still Bay

Muir Holiday Apartments

"Genoeg winkels om als te kry wat jy nodig het. Pragtig om daar rond te ry in omgewing."

Still Bay

Papillon

"Ons gaan elke jaar 2 keer Stilbaai toe vir 'n rede!"

Still Bay

Genot

"Goeie ligging en als wat jy nodig het om regtig 'n goeie vakansie te ervaar."

Still Bay

Mama Mia @ Charlotte House

"'n Plek om op verlief te raak. Stil, maar nie te klein nie."

Still Bay

Merlot La Mer

"Beautiful little town, but a very pleasant experience all around. Would definitely visit again, perhaps stay over in my favourite B&B."

Still Bay

Fransie en Doep se Stoep

"One of my favourite destinations."

Still Bay

Stroois

"We struggled to find breakfast on Sunday morning, as most places are closed, guess because it is not visitor's season."

Still Bay

12 Saayman Street

"Behalwe vir see en sand, is daar nie baie aktiwiteite vir jong tieners nie."

Still Bay

David Bongers Holiday Accommodation

"Love the neatness, cleanliness, scenery and friendly people!"

Still Bay

Stroois

"Altyd 'n wenner. Dolfyne en walvisse het so lekker baljaar."

Still Bay

Strandloper

"Dit was die eerste keer dat ons Stilbaai besoek het en was aangenaam verras. Ons sal definitief weer kom kuier."

Still Bay

Fransie en Doep se Stoep

"Goeie omgewing. Waardeer die rustigheid en natuur. Die see is goed vir die siel en gemoed. 'n Goeie aanbeveling vir almal wat wil rus en vrede vir hul gemoed wil vind."

Still Bay

Die Hawehuis

"Vriendelike kusdorpie."

Still Bay

Kykmar Beach House

"Gaan bly gerus daar, dit is wonderlik."

Still Bay

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is 'n baie mooi en rustige plek."

Still Bay

Osler Place Self-Catering

"A peaceful place, beautiful views. Very relaxing yet not boring. Highly recommend Stilbaai as a top destination."

Still Bay

Harbour Cottage

"Baie skoon dorp wat baie bied om te doen. Uitstekende restaurante, winkels en natuurreservate. Pragtige strande en baie vriendelike mense."

Still Bay

Uitnaweek

"Lekker plek om af te skakel en te gaan stap by die hoofstrand of die lagoon. Takeaway-vis en -chips en die ondersteuning van plaaslike restaurante is 'n wenresep vir lekker kuier."

Still Bay

Fransie en Doep se Stoep

"My first time in Stilbaai and I can't wait to go back!"

Still Bay

Lulu's Cottage

"A peaceful, beautiful seaside town."

Still Bay

See-Struis

"Altyd lekker om terug te kom."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers