Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 656 resensies.

Stilbaai

Die Hawehuis

"Stilbaai is die beste!"

Stilbaai

Lala Pansie

"Stilbaai is die ideale bestemming vir 'n wegbreek-naweek. Dis 'n veilige bestemming wat maklik te voet verken kan word. Daar is 'n goeie verskeidenheid restaurante en die Spar en OK-winkels hoef glad nie vir die winkels in groter dorpe terug te staan nie."

Stilbaai

Strandloper

"'n Baie mooi rustige dorpie met baie gasvrye mense."

Stilbaai

See-Struis

"Stil, rustige plek. Nie baie groot winkels nie."

Stilbaai

Fools Gold

"Die beste kusdorp in die Wes-Kaap."

Stilbaai

Harbour Cottage

"Hemel! Skoon strande, pragtige natuurskoon en baie vriendelike dorpenaars! Dorp is steeds verrassend Afrikaans en diensgeoriënteerd. Lekker om met honde te gaan stap en swem by Viswywers. Heerlik gesnorkel ook."

Stilbaai

Busie Haven

"Baie baie mooi, skilderagtige en rustige dorp."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Not enough shops that I'm used to."

Stilbaai

Genot

"Pragtige dorpie."

Stilbaai

Adagio Luxury Apartments

"Absoluut mal oor Stilbaai."

Stilbaai

Sea-Coral

"Lovely town, unique."

Stilbaai

Fools Gold

"Beautiful family location. With friendly people."

Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House

"Fantastic little town. Love the place."

Stilbaai

Fools Gold

"Baie om te doen."

Stilbaai

Genot

"Die Hessequa Herritage fees was bykomende vermaak vir ons naweek, dit was lekker en ons voel ontspanne na die naweek se wegbreek."

Stilbaai

Adagio Luxury Apartments

"Definitely go have a meal at Dave's Kitchen Restaurant. "

Stilbaai

Lala Pansie

"Was paar keer daar buite bedrywige seisoen. Stil en netjiese dorpie en baie gawe mense."

Stilbaai

Bosbokduin Cottages - Jac sê Plek

"Baie rustig en skoon, 'n lekker en gemaklike plek om te rus."

Stilbaai

See-Struis

"Stilbaai is 'n hartsplek. Mooi en vredevol."

Stilbaai

Perlemoen 20

"Die weer is nie altyd lekker nie. Gereeld wind en koue"

Stilbaai

Beach Castle

"Pleasant town with good eateries."

Stilbaai

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

"Die lug is champagne lug."

Stilbaai

Casa Caro

"Great place for surfing, the bays around the area support big surf and small surf."

Stilbaai

Casa Caro

"Lieflike vakansiedorp met al die geriewe wat jy nodig het."

Stilbaai

Die Ou Familie Strandhuis

"Pragtige skoon plek."

Stilbaai

See-Struis

"Soos die naam sê, stil is die baai."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Shops and restaurants close early. So nothing to do at night unless you want to go to bed super early."

Stilbaai

Muir Holiday Flats

"Pragtige plek!"

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Dit was baie lekker en 'n stil area, sal beslis weer Stilbaai toe gaan. "

Stilbaai

Fools Gold

"Stillbay is awesome."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem