Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Nabygeleë streke
Resensies van Suidelike Drakensberge
4.4/5
volgens 552 resensies

Lees regte resensies van Suidelike Drakensberge van 552 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Drakensberge akkommodasie

Bladsy 12 - 169 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Underwood

Selfsorg in | Underberg, UnderbergSuidelike Drakensberge
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 10)

Underwood is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Underberg, KwaZulu-Natal. Dit bied 'n uitsig oor die Malutiberge i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 10)

Dragons Landing Cottage

Selfsorg in | Underberg, UnderbergSuidelike Drakensberge
Vanaf
R3 050
per nag, vir 5 mense

Dragons Landing Cottage is op die Dragons Landing-plaas in die Bushman's Nek-omgewing en dit bied gerieflike selfso...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Perdry
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 5 mense

Masalimo Cottage

Selfsorg in | Rhodes, RhodesSuidelike Drakensberge
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Masalimo Cottage is op ‘n plaas in Rhodes in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie. Dis naby winkels,...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)

Ambleside Lodge is 'n lieflike bergoord aan die voet van die Suidelike Drakensberg omring deur skaduryke bome en ka...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)

Tafeni Fishing Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Swartberg, KwaZulu-Natal bied. Die verblyf h...

Gratis WiFi
Selfsorg
Skoonmaakdiens Op Versoek
WiFi
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R7 020
per nag, vir 7 mense

Stormy Hill Country Cottage is 10 minute vanaf Boston in die Natalse Middellande geleë. Akkommodasie beskik oor '...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Perdry
Vanaf
Vanaf R7 020
per nag, vir 7 mense

Die Rondawel

Selfsorg in | Underberg, UnderbergSuidelike Drakensberge
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Die Rondawel is 'n lieflike vrystaande eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Underberg. Die e...

Braaiplek
Veilige Parkering
Fietsry
Bergfietsroetes
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Khotso Guest Farm

Gastehuis in | Underberg, UnderbergSuidelike Drakensberge
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense

Khotso Guest Farm is op 'n werkende perd- en skaapplaas van 1300 hektaar en is aan die voorheuwels van die majestue...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 698
per nag, vir 2 mense

Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is op 'n skilderagtige 860 hektaar wêrelderfenis geleë. Hier is iet...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 698
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)

Forest Cabin is aan die voet van die Amahaqwa-berg in Bulwer en bied 'n rustige atmosfeer. Hierdie houthuis spog me...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem