Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Valley Of The Olifants

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1018 resensies.

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Homestead on Kruger

"A very lovely place, the environment is perfect, the weather hot though."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

11 Raptors Lodge

"Lekker en rustige plek. Iets vir almal"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Sicklebush Suite Romantic Getaway

"Hoedspruit is so 'n mooi dorpie, alles en almal is so rustig, die omgewing is pragtig met al die mooi diere en bome, vir iemand wat bietjie rustigheid wil ervaar is hoedspruit perfek."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Do-Drop-In

"Baie lekker kuierplekkies ontdek terwyl ons daar was."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Bata Nest

"Die wildtuin is eintlik die lekker bestemming."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Elegance Guest House

"Akkommodasie in die dorp is belangrik vir o.a. besoekers in deurgang na die Kruger."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Tarentilos Country Venue

"Ons sal weer daar bly in die toekoms."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

The Hidden Valley

"Lots to do and hidden places to discover."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Merinda's Guest House

"Pragtige dorp in 'n mooi deel van ons land."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Knob Thorn

"Heerlik gekuier en plekkies besoek en moet vir Spur beslis goeie toekenning gee, was fantastiese diens en baie vriendelik."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

A Traveller's Palm

"Strate moet geteer word, te veel potholes."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Near-to-Kruger House

"Die winkels vir inkopies veral die Spar is klein en baie deurmekaar"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Wild Dog Guest Lodge

"Lekker sentraal naby al die bekende wildreservate. "

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Douglas Villas

"Mense is maar baie onbedagsaam op die pad en nie baie vriendelik in die winkels nie."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Leopard's Lair Bush Lodge

"Lekker sentraal met 'n wye verskeidenheid restaurante. "

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

The Bush Hut

"Besige dorpie maar pragtige plekkies oral om te besoek."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Sunbird Lodge

"The business sector does their best."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Wagon Wheels

"Baie lekker dorp om in te kuier."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Igugu Lodge

"Hoedspruit is die mooiste dorpie, om daar uit tekom is 'n uitdaging, paaie is baie sleg veral van Lydenberg af. Hoedspruit het alles wat jy nodig het en daar is baie om te doen in die omgewing."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

La Barune Guest House

"Pragtige plek en vriendelike mense met asemrowende plekke om te besoek. Die dam was pragtig en die weer lekker warm."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Leadwood Tree Safari Lodge

"The area offers everything I needed for my business trip."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Cottage Lenise

"Baie gerieflik naby die Phalaborwa-hek vir wildtuin."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Charming Self-Catering Apartment

"It was my first visit to Phalaborwa, it is an interesting place."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem