Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Clarens, Free State

Jovali

"Clarens is baie gefokus op die toeristemark, so dis bietjie duur om iets daar te koop. Nie al die winkeltjies nie, maar wel meeste van hulle. Die dorpie self is mooi en die berge in die omgewing (Golden Gate) is asemrowend."

Harrismith, Free State

Village Lodge Harrismith

"Toestand van strate baie sleg. Die mense met wie ons te doen gehad het baie vriendelik en behulpsaam. Jammer dat die dorp, soos soveel plattelandse dorpe, so agteruit gegaan het."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Dis landelik en stil met 'n paar winkels en petrolstasies."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Clarens is koning en staan glad nie terug vir enige ander toeristedorpie in SA nie. Selfs die pad vanaf Gauteng is opgradeer en jy kan nou maklik in net meer as 3 ure vanaf Pretoria na Clarens reis! Die enigste kritiek t.o.v. ons besoek aan Clarens was dat die braaihout, sowel as kaggelhout, wat ons by die onderste petrolstasie gekoop het, grasgroen, en dus onbruikbaar was! "

Ladybrand, Free State

Little Rock

"Die munisipaliteit kan net asseblief iets aan die strate in Ladybrand doen."

Clarens, Free State

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Meeste winkels onbetaalbaar duur, maar pragtige dorpie om deur te loop."

Fouriesburg, Free State

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Vriendelike en opregte inwoners. Voel soos familie. "

Clarens, Free State

Clarens Mountain Sage Self-care

"Dis 'n pragtige dorpie en baie rustig. Sal graag weer daarvan gebruik wil maak."

Fichardt Park, Free State

Angels Haven Guesthouse

"Rustig omgewing, maar tog naby genoeg aan alles."

Parys, Free State

Schilbach House

"Baie oulike dorpie vir 'n vinnige wegbreek."

Clarens, Free State

Collett House

"Clarens is 'n baie oulike dorpie. Dit was ons eerste keer daar, het deur die Golden Gate Nature Reserve gaan ry, was baie mooi en kon soveel mooi foto's neem. Sondag het ons deur die dorp gaan stap. Dit was so lekker en mens voel so veilig! Daar is baie winkels om te besoek en al die winkel eienaars en/of assistente is so vriendelik en behulpsaam. Was 'n plesier om 'n naweek daar te spandeer!"

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Onbeskryflike mooi natuurskoon."

Heilbron, Free State

96 On Bree Guesthouse

"Daar is baie om te doen en sien in Heilbron, veral verwysende na geskiedkundige gebeure en plekke!"

Clarens, Free State

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Pragtig en regtig baie besonders."

Clarens, Free State

Bikiberg

"Ongelooflike plek! "

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Baie vuil en verwaarloos teen 3 jaar terug."

Fichardt Park, Free State

Sola Gratia

"Nabygeleë aan alles."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Die gemeenskap regdeur Clarens ontvang en verwelkom mense met ope arms. Die Sondagdiens by die kerk was definitief 'n hoogtepunt van ons besoek."

Universitas, Free State

Edaneg

"Baie gastehuise in omgewing wat kompetisie stimuleer."

Ladybrand, Free State

Top House

"Die paaie het so bietjie meer aandag nodig. Ladybrand het pragtige ou geboue en is 'n baie rustige dorpie. "

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Lovely coffee shops and restaurants. Enjoyed the antique shops."

Bethulie, Free State

Bethulie Manor

"Try and get hold of a local guide. Be sure to take your own supplies as there are not many shops and then they close on Sundays and public holidays. The locals are very friendly."

Parys, Free State

KayanZee Lodge

"'n Plattelandse dorp waarin dinge klaarblyklik nog op 'n redelike vlak gehandhaaf word."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Baie still plattelandse dorpie, rustig en still. Perfek vir 'n oornagstop."

Clarens, Free State

Jovali

"Die beste in die Vrystaat."

Fichardt Park, Free State

Cottages @ Moffett

"Baie goeie buurt en naby die mees belangrike besighede en restaurante. "

Clarens, Free State

The Courtyard Guest House

"Puik. Sal 'n besoek aan Clarens altyd aanbeveel."

Page
Page 186 - Showing 5551 to 5580
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers