Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Mal oor die natuurskoon met goed in stand gehoude voetpaadjies oral. Mooi vriendelike mense wat ons oral raak geloop het."
"We wanted to be close to the start and finish venue of the 2018 Music Marathon - Langenhovenpark was ideally located for this purpose."
"Ek en my man is gereelde besoekers aan Parys en bly gewoonlik oornag of vir twee aande. Akkommodasie is oor die algemeen van 'n hoë standaard. Die een ding wat ons opmerk is die agteruitgang van die strate en sekere geboue, bv. die publieke kliniek en die "Independent Electoral Committee" kantore."
"Clarens moet waak teen te veel feeste en te kommersieel wat die rustige omgewing versteur en die hele doel mis om mense te laat ontspan en rus."
"Take food just in case all eateries are closed. Local supermarket unexpectedly bountiful. "
"Bloemfontein gaan agteruit. Daar is bossies op die middelmannetjies en vullissakke staan in hope op straat."
"Kuns en meeste produkte oorprys en eerste restaurant regs soos mens inkom van die hoofpad af se kos baie swak en smaakloos."
"5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit."
"A little gem of a town with lots to do, see, and explore! Town's people were incredibly hospitable and offered excellent service. Food was amazing!"
"Clarens is net een van die mooiste plekke op aarde. Die berge is net ongelooflik mooi."