Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Ons was in die winter daar. Ons wil beslis in die somer 'n draai weer daar kom maak."
"Dis jammer om die impak van die restaurant / drank / reisverbod op Paternoster te sien. Daar was so min mense die naweek daar. Dis ons gunsteling Weskus-bestemming en ek kry mense jammer wat daar woon en werk as als moet toe maak."
"Not extra-ordinary other facilities, but if you looking for a place to just get out of city life, relax and spend quality time with family, friends or with God, this is your place."
"Pragtige vissersdorpie! Sou graag dit wou besoek as die restaurante nie toe was as gevolg van die grendeltydperk nie."
"Velddrif is a lovely place. It is central and very easy to find your way to all the fishing towns in the west coast. The fish and chips at Doepies Takeaways are the best."
"Vriendelike inwoners asook behulpsame besigheidspersoneel. Lekker eetplekke. Dis 'n veilige dorp. Heerlike vars vis te koop. Moeite werd om dié dorp te besoek."
"Paternoster het ons harte gesteel. Ons het letterlik alles en nog wat besoek. Ons komplimente aan al die dienspersoneel wat ons in elke plekkie mee gesels het, hulle diens was uitsonderlik en almal het ons laat welkom voel met vriendelike gesigte en glimlaggies. Paternoster het vir ons 'n onvergeetlike vakansie besorg en selfs die weer het saamgespeel. Ons sien julle definitief weer. Baie dankie. "
"Moenie Papendorp en Doringbaai misry terwyl jy in Strandfontein is nie. Ons sal terugkeer en langer bly!"
"I would have rated higher (great foodie and art destination with gorgeous beaches) but the youngsters harassing you on the weekend is quite off-putting. Week day visits are far quieter, but take note that many of the restaurants are closed on a Monday."
"Awesome holiday destination. Would recommend it to anyone that's looking for that peaceful and quiet, but value for money getaway."
"Lovely small town. Not noisy at all. Friendly restaurants and staff."
"Goeie ligging vir besoekers uit Kaapstad en ook die binneland. Heelwat toeristewinkels en 'n groot Spar wat dit onnodig maak om te veel goed van die huis af saam te bring."