Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Absoluut verlief op Paternoster. Elke keer wat ons daar kom kuier, voel ons sommer lekker uitgerus en verfris."

Lambertsbaai, Weskus

Ouma See

"Die mooi skoon dorp en strand het ons dadelik opgemerk. Vriendelike dienste oral ervaar. Ons sal beslis weer gaan kuier."

St. Helenabaai, Weskus

Salty Sandals

"Ons het verlief geraak op hierdie huis en die dorp."

Yzerfontein, Weskus

Pearl Haven

"Yzerfontein is a great location. The only downside is that for bachelor parties, the pubs and bars don't allow for it, even though we phoned ahead of time to tell them that we wouldn't be loud or cause any trouble. Despite that, I would still come back for more visits to Yzerfontein."

Langebaan, Weskus

Fantastic C

"Baie oulike plek. Wou nog altyd daar gaan bly het."

Yzerfontein, Weskus

Voetjieshang

"It will be a pity if it gets too developed, as it will lose that small fishing village feel which it once had, which was very special."

Langebaan, Weskus

11 on Wellness Lane

"Sal weer enige tyd besoek."

Paternoster, Weskus

Hart-se-Punt

"Always a pleasure to visit."

Velddrif, Weskus

Old Cape on the Marina

"Velddrif is a town by the sea, and not a seaside resort. But it is very central and allowed us to explore nature, fishing industry, birding and various other seaside towns. I was pleasantly surprised and will visit again."

Langebaan, Weskus

Red Bishop

"Rustige dorpie"

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Nie veel om te doen nie. Net 'n oornagplekkie."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Pragtige en rustige dorpie. Kan alles kry wat jy nodig het en daar is baie om te doen. Eetplekke uitstekend en dierevriendelik, meeste van hulle."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Kan daar net lekker rus."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Weer was gunstig. Besighede ook goed."

Saldanha, Weskus

Saldanha Heights

"Die uitsig is baie mooi."

Paternoster, Weskus

Skip Skop

"Baie rustige plek. Daar is genoeg eetplekke waar jy rustig 'n lekker ete kan geniet."

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Pragtige, veilige dorp met 'n winkel wat selfs tot laat oop is."

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"Sal definitief weer as vakansieplek gebruik en ook aanbeveel."

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Kom voor as 'n baie veilige dorp. Baie skoon dorp. Het die Kaapse Klopse by die Spar baie geniet, vir ons van Gauteng, 'n hoogtepunt."

Yzerfontein, Weskus

Raaswater

"Strande ongelooflik skoon en 'n fees vir stappers."

Weskus

Joan's Place

"Lekker rustige wegbreekplekkie in die lekker Weskus."

Velddrif, Weskus

Heron's Haven

"Baie lekker toegang tot die see vir boothengel! Naby genoeg aan groot winkelsentrums vir benodighede. Beslis nie vir die persoon wat van "liggies" en lawaai heelnag hou nie! Hier kan mens "batterye" laai!"

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"There is peace with few populations and not that many activities but the environment suits our expectations. Therefore we would love to go again and again for holiday relaxation."

St. Helenabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Love the little West Coast town. Great for a weekend getaway out of the hustle and bustle of the city. Only 1h45min drive from Cape Town."

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Great restaurants and friendly, welcoming locals. Great fun."

Yzerfontein, Weskus

Sea-Salter

"Yzerfontein het vele verskuilde 'skatte'! Jy ontdek elke keer iets meer as die vorige keer. Die sonsondergange is nou maar net die mooiste."

Langebaan, Weskus

Me Gustas Tu

"Beste van ons Weskustoer en sal beslis weer kom."

Paternoster, Weskus

Gezellig

"Baie lekker behalwe vir onwettige kreefverkopers. Waar is die polisie?"

Jacobsbaai, Weskus

Manatoka

"Op Jacobsbaai rus jou siel."

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang