Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6547 reviews.
"Ons besoek aan Bird Island Natuurreservaat en Muisbosskerm was onvergeetlik. Isabella's is 'n heerlike restaurant en Lambertsbaai se mense is baie verwelkomend."
"Dit bly my nommer 1-keuse. Pragtige dorpie met pragtige mensies. "
"Die see-uitsig was ongelooflik - die strand 50 meter weg met houtpaadjies as jy nie die sand deur jou tone wil hê nie."
"Saldanha as a place is a beautiful travel destination, but Saldanha Bay Inn not as much."
"Obviously a very popular holiday destination. Need a few days to appreciate what is on offer. Postcard perfect."
"Unfortunately the winds were extremely strong during our stay which hampered our movements and activities a bit, although centrally located for day trips. Not that much to do if you are looking for a lot of activities to do specifically for families with kids. A nice enough destination if you are looking to get away from the hustle and bustle of city life and just unwind."
"Dis altyd lekker by die see. Langebaan brei net al hoe meer uit. Almal is altyd vriendelik."
"Die strand is 'n wenner en ek sal vir seker teruggaan Paternoster toe, maar net nie so na aan die hawe nie. Die bakkies raas al van 4 uur in die oggend, selfs oor naweke."
"It's a slow, friendly town with lots to do and history. It is not the first time we have been to the town."
"Baie klein gemeenskap, maar tog nie heeltemal afgesny van naaste dorp nie. As jy van rustigheid hou is dit die plek vir jou."
"Die strande is absoluut asemrowend mooi, maar daar is 'petty theft'. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar diefstal was nie lekker nie."
"Raak baie besig gedurende die seisoen, maar ons is al gewoond daaraan. Dit bly steeds 'n voorreg en 'n belewenis om die lagoon te deurkruis met 'n boot. Dit is hoekom ons Langebaan toe kom."
"Heerlike dorpie om te verken en so goed vir jou oorwerkte siel en liggaam. Vriendelike mense. Die beste plek ooit!"
"Pragtige natuurskoon en blou see wat 'n lus vir die oog is. Soek en jy sal al die plekke in en rondom Langebaan kry wat dit 'n unieke plek maak. Ja, die wind waai 'n hond uit 'n bos uit, maar daaraan raak jy gewoond en daar is ook tye wanneer die warm weer en windstilte ongelooflik is. Die verskillende eet- en drinkplekke bied iets vir almal en dit is die moeite werd om te besoek. Ons kuier was beslis die moeite werd!"
"Doringbaai is a charming and delightful little village with good and reasonably priced restaurants, pubs and wineries close by."
"Awesome fishing village. Lack of shopping facilities, fast food outlets as one has to drive to Vredenberg etc."