Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Just a pity for the limited attractions, we would have loved to go and explore more areas and excursions. The West Coast Mall was about a 25 minute drive and that was basically it, but we loved the peace and quiet."
"As mens op soek is na 'n rustige plek waar mens kan afskakel en die son en see kan geniet, is Dwarskersbos verseker dié plek. Ons geniet die rustigheid en als wat mens nodig het is maklik bekombaar."
"Vredendal seems to be a well-functioning town. We were working only in a specific area of Vredendal but the town has the facilities that one needs when travelling."
"Sal graag weer Yzerfontein besoek. Kan Kajaki en Rosemead vir almal aanbeveel. Pragtige strand."
"Ons het heerlike seekos geëet by Weskus-kombuis. Dit is ook aan te beveel."
"Die mooiste natuurskoon en heerlike eetplekke met vriendelike diens maak die Weskus 'n gewilde toeristebestemming ."
"Baie oulike, klein dorpie. Het Ietsie Alz se vis, calamari en tjips baie geniet - baie goeie waarde vir geld."
"Fantastic and tastefully done; new Crayfish Wharf adds a lot to the attraction of Paternoster! Sadly fairly deserted because of the current circumstances."
"As jy nie ’n strandeenheid besit of gehuur het nie is dit definitief nie die moeite werd nie."
"Lovely little seaside village. Very nice, long walking beach. Plethora of eateries."
"Vredenburg does not have much to do. Unless you travel to Jacobsbaai,to swim or to Langebaan."
"Die kinders wat oral bedel, is 'n probleem. Ek het 1 skulphartjie gekoop, omdat ek jammer voel vir die kinders, maar oral waar jy loop probeer hulle dit aan jou verkoop. Daar is interressante winkeltjies en ongelooflik baie eetplekke. Wonder hoe almal 'n bestaan kan maak."