Geverifieerde Resensie
Bojanala
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2041 resensies.
"Great stay and area for tourism. Away from the traffic around the dam and close to all adventure and leisure activities "
"Konstruksie in die middedorp is 'n nagmerrie. Die dorp is maar onversorg en vuil, soos al die dorpe in Suid Afrika."
"Nie mal oor Rustenburg nie. Persoonlike gevoel omrede my man aangehou was deur 4 gewapende mans 4 jaar terug."
"Good for water sports and visits to nearby Cradle of Humankind and their caves. Pilanesberg Game Reserve is also near."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
Seroloana Guest House"It's a nice place to go for relaxation."
"Roete deur die dorp 'n nagmerrie. GPS-aanwysings nie baie goed nie. GPS-roete neem jou deur die myne met slegte paaie."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
Bakubung Bush Self-Catering Chalets"Ek is mal oor Bosveld so ek is mal oor Pilanesberg Nasionale Park."
"Van die plekke besoek kan doen met opgradering. Die Chameleon Village-stalletjies is vervelig en alles dieselfde, was baie teleurgesteld."
"With in 15 minutes you can be at a number of different types of venues e.g. eating, horse ridding, etc."
"Lots of cool places to go visit during the day if you would like a break from the unit. Shops well stocked with everything you need for a self catering holiday. "