Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
"Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Dis 'n juweel net so 'n entjie van die Kaap af. Net wat 'n mens nodig het weg van die stad af. Die omgewing is pragtig en rustig."
"Lekker warm. Het net Taalmonument besoek op die dag aangesien ek ander verpligtinge gehad het, maar sal beslis weer terugkeer om 'n wyntoer of so te doen. "
"Robertson as toeriste-bestemming is uitstekend, veral as jy 'n wynliefhebber is, met die baie wynplase in die omgewing. Ook die natuurskoon is 'n pluspunt."
"Stellenbosch bly een van die lekkerste dorpies om in vakansie te hou. Sal altyd een van ons gunstelinge bly. "
"Montagu is a great weekend getaway from Cape Town, especially for climbing and hiking."
"Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede."
"Great little town with fantastic architecture, and a lovely Saturday morning market. The hot springs make it a great weekend destination for those coming from Cape Town. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige dorp met 'n heerlike, outydse sjarme. Heelwat besienswaardighede in en om die dorp. Lekker eetplekke."
"Dit is naby die studentedorp, maar nie deel daarvan nie, wat dit rustiger maak. Daar is goeie fasiliteite. Dit is naby die hoofweë."
"Almal is vreeslik vriendelik. Dit was een van die beste dorpies wat ek al besoek het. Baie skoon en mooi."