Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3738 resensies.
"Ek gaan telkemale terug na Montagu omdat ek elke keer so lekker daar kuier."
"Stunning holiday destination. Well worth a visit. Excellent wines and cheese and olives."
"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."
"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."
"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "
"'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard."
"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."
"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl."
"The town of Worcester is bigger than one would think with many stores and restaurants for convenience. The town is surrounded by majestic mountains. "