Geverifieerde Resensie
Dinokeng Game Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng Game Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 581 resensies.
"Dit is 'n pragtige wildreservaat. Nie al die Groot 5 gesien op die wildrit soos gehoop het nie."
"Diere bietjie skaars, maar mooi omgewing en kronkelpaadjies maak op daarvoor. Ons wegbreek gaan nie net oor wildbesigtiging nie, maar oor die natuur en rustigheid. Dit het ons beleef in Dinokeng!"
"We would love to have seen some predators, basically only game, which was still very beautiful, but a predator is always a winner."
"Baie teleurstellend dat ons nie noord kan ry om die buffels en olifante te kan sien nie."
"Limited game. Restaurant service and food quality at Lazy River Pub and Arlington Brewery severely lacking - need to pick up their game to keep attracting visitors."
"Baie skoon en netjies met al die geriewe binne die reservaat. Ons het net min wild gesien, maar dit is absoluut as gevolg van goeie reën wat die sig moeilik maak om wild te sien, maar ons is dankbaar vir reën en sal beslis aanbeveel en ook weer besoek."
"Glad nie enige van die Groot 5 gesien nie, minder voëls as wat ons verwag het."
"Dalk 'n bietjie meer wild aanskaf, geen olifante gesien of buffels nie. Vir 'n uur se ry van Gauteng was dit baie lekker gewees."
"We did not manage to see any of the Big Five in the three days we spent game viewing. The game was very hard to see in the thick bush."
"I struggled to find the place, but was picked up by the owner after I contacted him."
"Daar kan dalk 'n kennisgewingbord opgesit word om die beweging van die diere te weerspieël sodat mense weet waar watter diere gesien is vir die dag."
"Hul adverteer oral dat die Groot 5 diere te siene is, maar dis nie waar nie. Om die Groot 5 te sien moet mens op privaat eiendomme gaan wat mens as besoeker geen toegang tot het nie"
"Eintlik ’n Groot 3-reservaat. Die roetes na die noorde moet oopmaak, anders kan Dinokeng nie as ’n Groot 5-reservaat beskou word nie."
"The game drives we take are far better than self drives. But for the noise off the main roads we could be deep in the bush of Waterberg or Kruger. Long may this piece of reservation be available to us."
"As jou eenheid nie lugversorging het nie, vat ekstra waaiers saam. Daar word dit warm! Die kiosk by die piekniekarea was die hele week toe alhoewel baie van die lodges vol bespreek was. Sal graag wil sien dat hulle ook die besoekers in die week tegemoet kom."
"Ons was baie beïndruk met die selfryroetes en hoeveelheid diere. Word beslis aanbeveel."
"I would make it more clear to people that they have to pay an R80 fee per person and an additional R50 per car. Its probably stated somewhere yet we where unaware of this on the day of leaving. The conservation is very well kept though and the people kept within the speed limits."