Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.
"I wish that I could've stayed forever and it certainly is a place worth visiting. Sadly many of the townsfolk are very poor and there are many, many hungry animals. There are programmes in place which offer help but with limited resources. By visiting, guests are not only in for a treat, but are also part of the tourism and trade which villagers rely on."
"Lekker plekkie waar my ma nog bly - moet sê dit het baie uitgebrei vandat ek klaargemaak het met skool daar in 2000. Maar die plattelandse gevoel is steeds met hulle aangesien mense op straat en strand nog groet. Maar dit gesê - ek is self nie baie lief vir die seelewe nie en bly rustig hier naby Vrede op pad Clarens toe - wens almal daar als van die beste."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Stables on Sandpebbles Estate"Did not holiday in PE, went on a family visit."
"Soos alle vakansieplekke het Jeffreys ontsettend gegroei en het so bietjie van sy sjarme verloor, voel te veel soos 'n stad en nie meer die kusdorp wat ek van my kinderdae onthou nie, maar "each to their own". Kom besluit vir jouself."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Lunar Accommodation"Most roads aren't sufficiently marked for traffic humps which causes a lot of problems at night and roads aren't painted, could be monies at municipality misappropriated by government. They could see Cape Town's roads, absolutely magnificent."
"Sal graag wil teruggaan en 'n langer tyd daar deurbring. 'n Wonderlike plek om rustig te verkeer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Sixty B"Beïndruk met hoe skoon die strandfront is. Bly maar vir my lekker daar."
"Graaff-Reinet is die ideale halfpadmerk na jou eindbestemming. Ek oornag graag daar."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap
Karoo House Guesthouse"Sonder die berg sou dit maar baie vaal wees. Die aangesig van die berg is magies. Dorpie lyk skoon en die tuine en huise is pragtig, so mens sal meer waarde kry deur te stap. Winkels en restaurante is maar min, en op Sondae is alles toe vir ontbyt. Ons vriende het gaan eet by die Somerset Hotel Saterdagmiddag, en was baie beïndruk met die kos en vriendelike diens. Ons sal definitief weer hierdie dorpie besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Imprints Apartment at the Beach"Friendliest people. Even the weather was perfect. Blue skies. Minimal wind and sun shining."