Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2707 resensies.
Wout T. - 10th April 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Nice and safe dorpie
Christelle J. - 9th April 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met baie geskiedenis!
Anke D. - 7th April 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die omgewing is baie mooi en rustig.
Frederik Stefanus B. - 7th April 2017
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Baie netjies!
Fritz D. - 7th April 2017
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel.
Tamar B. - 7th April 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is.
Charmain V. - 7th April 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Die dorp self is pragtig en rustig, sal weer soontoe, maar by ander plek bly.
Carmen J. - 4th April 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is so clean and the people are super friendly. Loved the town, will see you guys again soon.
Johan V. - 4th April 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lieflike dorp.
Elna C. - 4th April 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Was net een oggend daar, maar daar is baie besienswaardighede in Graaff-Reinet. Dorp en omgewing is baie mooi skoon.
Eric D. - 3rd April 2017
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Rhodes is 'n pragtige en unieke dorp in 'n lieflike omgewing.
Alexa D. - 3rd April 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Baie mooi dorp met interessante huise.
Hennie W. - 2nd April 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Daar is baie verskuilde afdraaipaaie waarvan die toeris nie bewus sal wees as hy net deur ry nie: grondpaaie na die Kouga wildernisgebied, Twee Rivier se hoek asook by Joubertina en Krakeelrivier. Vanaf Twee Rivier kan met 'n grondpad gery word al agter die berge tot by Louterwater. Mooi natuurskoon tussen die plase deur. Op die oog af is die dorpie verwaarloos en dit word deur die droogte vererger, maar dit is 'n juweel. Ernstige stappers kan ook Pick Formosa uitklim en dan die see, Tsitsikamma en Plettenbergbaai sien. (ek het in die Langkloof groot geword)
Daan T. - 31st March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is baie goed ingestel om sy kulturele erfenis te bewaar en te benut.
Laetitia D. - 30th March 2017
staying in Loerie, Oos-Kaap
Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!
Liezel B. - 29th March 2017
staying in Patensie, Oos-Kaap
Pragtige skoon dorpie.
Liezel K. - 29th March 2017
staying in Walmer, Oos-Kaap
Lekker sentrale area vir kinders wat sport doen.
Pieter D. - 27th March 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
.
Michelle M. - 27th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Very hot weather. Pack clothing suitable to the season and temperature.
Henk K. - 26th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Hou van die rustigheid, asook as die aangename en vriendelike inwoners. Dorp is ook skoon en netjies!
Tienie B. - 25th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sy Pionier-restaurant is 'n treffer met Karoo-kos van prima gehalte. Om die dorp behoorlik te verken, het 'n mens 'n paar dae nodig.
Corien R. - 24th March 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Dit sal lekker wees as daar bergfietsroetes was.
Willie G. - 24th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Dorp waar 'n mens gou tuis voel.
Koos G. - 23rd March 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Kwaliteit van restaurant is baie goed. Die natuur is uitsonderlik mooi. Ons beplan klaar ons volgende besoek in die lente.
Annestine W. - 23rd March 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Baie mooi plekkie.
Johann A. - 22nd March 2017
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Onbeskryflik.
Trudy A. - 20th March 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
A charming Karoo town.
Elize D. - 18th March 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Was 'n goeie ervaring en baie insiggewend.
Karen G. - 16th March 2017
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Clean neighbourhood and definitely safe from my experience.
Rene K. - 16th March 2017
staying in Oos-Kaap
Die paaie is in 'n slegte toestand.
Riana K. - 14th March 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Moenie haastig wees om huis toe te gaan nie. Ideale plek vir Sabbaticle!
Gert D. - 14th March 2017
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Baie interessante dorp en beslis baie mooier as verskeie ander dorpe in daardie omgewing. Ek het verskeie pragtige foto's in die dorp geneem.
Aubrey J. - 14th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
As jy dink jy het al alles in en om Graaff-Reinet gesien, dan het jy nog niks gesien nie.
Theunis D. - 12th March 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Klein plaasdorpie. Ongerepte natuur. Pragtige plek vir die natuurliefhebbers. Sal net nie aanbeveel dat enige families na die restaurant The Belfry Kitchen toe gaan met klein kindertjies nie. Kinders is glad nie welkom daar nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam op die plaas. Die haaswinkeltjie verkoop heerlike beskuit en vyekonfyt.
Ernie Bruinen T. - 10th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Nice city to make a stroll.
Adri N. - 9th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi dorpie met als wat 'n mens nodig het.
Annette B. - 8th March 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
By Nieu-Bethesda het die lewe gaan stilstaan en ons het elke oomblik geniet. Die sterre was ongelooflik helder. Sal weer gaan kuier wanneer ek kan.
Dalene H. - 6th March 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu Bethesda het net 'n bekoring vir ons. Het spesiaal soontoe gery. Die pad is 'n bietjie sleg, maar die plek is afgeleë en mooi. By die kaasplaas/bierbrouery was dit 'n teleurstelling, want niks was beskikbaar nie, maar ek sal weer terugaan soontoe.
Robert E. - 6th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
I love Graaff-Reinet and would like to return one day.
Annelie V. - 6th March 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Oulike klein dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za