Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Karl N. - 17th November 2017
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Excellent. Unfortunately, rain needed for vegetation. Cattle Baron's food was excellent. Friendly staff. Enjoyed the park very much. Will go back again.
Karl N. - 17th November 2017
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
The town is run down, many potholes. Cows roaming around. Disappointing, because it's not what it used to be.
Esme E. - 14th November 2017
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Baie geluk aan die munisipaliteit van Lady Grey, die dorp is so skoon, ons het nie 'n enkele papier gesien in die strate of die sypaadjies nie. Die strate is lekker breed. Die mense baie vriendelik en daar is 'n rustige atmosfeer.
Wendy C. - 13th November 2017
staying in Patensie, Oos-Kaap
Mooi dorpie met vriendelike mense.
Tanya H. - 13th November 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Pragtige dorp.
Elize D. - 13th November 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
A historical town. I would love to go back and spend more time there.
Mathys B. - 11th November 2017
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Die park maak geen voorsiening vir mense wat vir 'n week in die omgewing is nie. Jy moet elke dag as 'n dagbesoeker inboek en R136 vir 2 persone betaal. Huisvesting binne die park is hopeloos onvoldoende en ek sal nie meer as 3 dae per besoek aanbeveel nie. Nasionale parke kan gerus by Namibia se Etosha Park gaan leer hoe om besoekers te hanteer.
Chris S. - 9th November 2017
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien.
Susan V. - 9th November 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Net wonderlik, lok altyd 'n mens terug.
Ertjies O. - 7th November 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Baie lekker.
Elmarie E. - 7th November 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die baie rommel by Graaff-Reinet se ingang van die Noorde en voor die winkels asook om die museum gedeelte van die dorp skep `n baie swak indruk. Die museums is oor naweke net tot 1 uur oop wat dit moeilik maak vir reisigers om die museums te besoek.
Nico B. - 6th November 2017
staying in Addo, Oos-Kaap
Die Olifantpark is baie goedkoop en was baie lekker om dit te besoek.
Johan S. - 6th November 2017
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Aangename oorstop vir as mens vêr reis.
Thea M. - 3rd November 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Rustige Karoodorp met pragtige ou geboue.
Lettie B. - 1st November 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Polka Restaurant beslis 'n moet!
Kathleen V. - 31st October 2017
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Is in die middel en goeie oornag plek as jy op reis is.
Eben J. - 31st October 2017
staying in Theescombe, Oos-Kaap
2 Minute uit die stad en woongebiede en in die pragtige natuur met sy rustigheid.
Patricia M. - 31st October 2017
staying in Perridgevale, Oos-Kaap
Close to hospital.
Jetske T. - 30th October 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Die boekwinkel is fantasties!
Johlene D. - 30th October 2017
staying in Adelaide, Oos-Kaap
Sal graag tyd in museums wou bestee en boustyle wou bekyk.
Corne H. - 29th October 2017
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Pragtige kerk in die middel van die dorp.
Chris E. - 28th October 2017
staying in Dordrecht, Oos-Kaap
Geleë in 'n pragtige omgewing.
Debora N. - 28th October 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Heaven on earth. Loved the trails. Had an outstanding food experience at Nutwoods.
Anieka M. - 25th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie mooi dorp met heelwat historiese geboue.
Gerda G. - 24th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp is vol besienswaardighede wat ons baie geniet het. Was teleurgesteld in die min/geen inligting wat ons kon kry oor die vordering, al dan nie met die “Giant Flag Project”.
Johan P. - 24th October 2017
staying in Adelaide, Oos-Kaap
Die omliggende plase met hul pragtige tuine is asemrowend.
Fanie D. - 23rd October 2017
staying in Walmer, Oos-Kaap
Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing.
Willem C. - 23rd October 2017
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Min eetplekke, veral vroegoggend.
Rosa V. - 22nd October 2017
staying in Stutterheim, Oos-Kaap
Mooi plattelandse dorpie.
Catharina Johanna B. - 20th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Skoon en netjies.
Greg B. - 20th October 2017
staying in Krakeelriver, Oos-Kaap
Baie vriendelike mense en pragtige omgewing!
Kobus J. - 20th October 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Paaie en dorp is vervalle.
Luvuyo M. - 18th October 2017
staying in Tarkastad, Oos-Kaap
It's a small, quiet town, convenient for tranquillity.
Carla L. - 18th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
The most peaceful and breathtakingly beautiful place I've ever experienced.
Schalk H. - 18th October 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
The Lighthouse maak die lekkerste hamburgers.
Nic V. - 17th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Besoek aan Vallei van Verlatenheid moet gedoen word en ook Nieu-Bethesda.
Kobus D. - 16th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dis 'n skoon en netjiese dorp met baie besienswaardighede soos die Valley of Desolation is 'n moet sien.
Gérard M. - 16th October 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
The Mountain Zebra Game Reserve salvaged our Cradock experience and it was an awesome day out.
Heidi V. - 16th October 2017
staying in Lorraine, Oos-Kaap
Skoon en rustige woongebied.
Pieter M. - 15th October 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp, met pragtige geboue en winkels, vallei van Verlatenheid ongelooflike natuurskoon.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za