Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Off the tourist route but situated in a beautiful area. The locals are friendly and welcoming."
"Om te gaan rus definitief 'n moet, maar met kinders sal dit nie werk nie. Maar dit was 'n belewenis."
"Soos die probleem byna landwyd voorkom, is die roete vanaf Pretoria uitdagend wanneer jy jou op sekondêre paaie begewe. Slaggat op slaggat. Hogsback is egter beeldskoon en waarlik 'n onverwagse juweel."
"Sou graag in ʼn moderne huis wou bly. Lyk my almal is gaande oor die outentiekheid van die dorp en verblyf, ek waardeer die geskiedenis, maar het groot geword in die ou huisies. Nie my gunstelingverblyf nie."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige vakansiedorpie. Ons het vreeslik lekker gekuier en geëet by 'n verskeidenheid van restaurante."
"If you wanting mountain views and farm experience, then Patensie is great."
"Ons het slegs besoek vir die Baviaans fietsren. Nie kans gehad vir toerisme-aktiwiteite. "
"Still too much to explore to give full-marks, but definitely exotic destination."
"Vriendelike mense, ons het ingeloer by Flower Boutique en J-Bay Biltong, het lekker gesels met die eienaars. Voorstrand-area baie mooi uitsig op die see, het koffie gedrink by Tasty Table Cafe, oulike plekkie."
"Kom beslis weer. Net 'n cool plek. Almal baie vriendelik. Surf winkels. Baie goeie inkopie-ervarings."
"Die dorpie, lodges en winkels erg geraak deur laaste 2 jaar se afwesigheid van toeriste. Olifantpark baie goed bestuur en onderhou."
"Uitstekend en baie keuses van verblyf en pryse, mooiste dorp en omgewing, baie om te doen."
"Besige dorp by die see, maar al die geriewe van lieflike restaurante en winkels byderhand."