Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3488 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens restaurants are expensive and there are few options for purchasing supplies in town if you are self-catering. We would be better prepared for this next time. The people of Clarens are friendly and helpful. The car guards can be a bit annoying. A visitor info center may have been helpful but we managed without nonetheless."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Ons is gereelde besoekers daar en geniet dit baie elke keer, sal dit aanbeveel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Unfortunately I arrived during loadshedding. Restaurants were already closed at 20:00 and could not have anything for supper."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Clarens is great for someone who loves the outdoors and simply put want to just chill and relax."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"The car guards were extremely annoying and continually asking for money every time we parked. To the point that they would not move their buckets until you paid them. I feel that this needs to be controlled. A car guard also came into the little bakery in town on Sunday morning demanding his breakfast and drink from the front till - he was filthy with no shoes on and standing on top of people trying to eat their breakfast. Not the best ending to the weekend."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
4 Paddocks"Altyd heerlik om Clarens te besoek. Net 'n klein irritasie is die jong karwagte orals en om mens, het ons onveilig laat voel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Clarens, met sy gematigde temperatuur is een van die min toeristebestemmings waarheen ons gaan waar die temperatuur meeste van die tyd net reg is, nie te koud nie maar ook nie te warm nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Pragtige omgewing! Genoeg om te doen in die omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Uitstekend beplande staproetes. 'n Toerisme paradys."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Andes Clarens Guesthouse"Eerste keer in Clarens na 20 jaar. Baie oulike dorp met soveel keuses van winkels en restaurante om te besoek. Omgewing se natuurskoon een van sy soort."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rebellie Gaste Plaas - Loslit"Clarens is very nice and with many entertainment activities, but the lodges are always fully booked."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Die omgewing het soveel om te bied."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nature's Loft"Fouriesburg is 'n baie oulike dorp met die mooiste klipkerk. Die grootste bate van die dorp is sy mense. Ons is orals gul ontvang, die mense gaan uit hulle pad uit om 'n mens te help met enige navrae oor dinge om te doen in die area. Die eetplekke doen soveel moeite met hulle kos wat smaaklik voor gesit word en koste effektief is. Affie Lande se tuin dag was 'n heerlike verrassing vir ons, die restaurant is mooi en die kos was voortreflik. Die Orange Apple is diere vriendelik met 'n spys kaart vir jou vier been vriende. Die Plaasstoep Familie Restaurant is ook 'n kuier werd weereens is die kos uit die boonste rakke. Fouriesburg se klimaat is matig in die somer - dis ideaal vir mense wat nie wil uit braai van die hitte tydens die warm somer maande nie. Dis 'n voorkeur vakansieplek vir ons in Desember."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiland"Clarens was pragtig. Die berge was pragtig. Die mense baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer vir Clarens besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Clarens is a great travel destination and there are activies for everyone, including shopping, restaurants, bars, easy walks to staunch hiking. There is a parkrun on Saturday mornings through the conservancy."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Enough places to get a meal at night which is always important when travelling long distances."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
128 Golf Estate"A bit disappointed that there was no market on, however understand things may have changed. Restaurants that we ate at were good. In general fun was had by all."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fouriesburg Country Inn"Rustic old town with dirt roads and all-available outdoor pursuits!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain Villa 238"Clarens is best for shopping, restaurants, hiking, golf and spa days. All in one town."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Vreeslike lekker dorpie hierdie om te besoek, meer as genoeg winkels om deur te stap en ook baie om te doen in die omgewing. Besonder uitgebrei die laaste paar jaar wat goed is om te sien. Paaie in die dorp kort so bietjie werk (soos in meeste dorpe in SA!) maar Clarens bied soveel meer as wat bv. Dullstroom doen."