Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"Clarens is absolutely perfect! A picturesque town with good restaurants and friendly atmosphere! Good for the mind and soul! Beautiful and gorgeous little town!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Baie aangename bestemming. My enigste negatiewe kommentaar is dat meeste restaurante al 18h00 hulle kombuise sluit. Mense met vakansie sou graag later goeie kos wou geniet. Kan die Highlander aanbeveel. Hulle was oop en die kos was lekker."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Clarens self is nie meer wat dit was so kort as 3 jaar gelede nie, elke winkeltjie in Clarens verkoop min of meer dieselfde aandenkings wat mens sal kry by 'n mark in die Hartebeespoortdam-omgewing, die karwagte is baie lastig. Dis steeds 'n mooi dorpie, hier en daar steeds 'n unieke plekke, gaan ondersteun gerus Clementines-restaurant, goeie diens en lekker atmosfeer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
One The Mews"Van die mooiste landskappe in die wêreld. Van die restaurante het teleurgestel, nou en 'n vorige keer in dié jaar ook."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stonehaven Clarens"Ons is gek oor Clarens en al bly ons 'n klipgooi ver geniet ons dit gereeld as 'n naweek en vinnige wegbreek vakansiebestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"Een van ons gunsteling bestemmings. Naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n vinnige naweek te kom."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Quaint town, but the road infrastructure is in serious need of maintenance. Potholes and ruts abound. I would recommend driving SUVs to Clarens and not low slung sedans,"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Hotel Clarens"Wonderlik dorpie! Ons kom beslis terug om dié keer langer te bly."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"Clarens is a beautiful place, especially the mountains. We will be definitely going back in the future. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stonehaven Clarens"Beautiful town with a wide selection of lovely artist galleries and restaurants."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Guest House Clarens"My heel eerste keer in Clarens gewees. Dis beeldskoon, vriendelik, gasvryheid, lekker kuierplek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Dit is rerig 'n lekker dorpie vir 'n wegbreek maar raak regtig baie besig en beknop wat goed is vir die besighede so mens werk om die spitstye."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"Pragtige omgewing met baie interessante winkels!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Die Plaasstoep restaurant was baie vriendelik. Het die heerlikste ontbyt bedien het sommer 2 keer met die fietse soontoe gery net om hul ontbyt te kon geniet met die plaasatmosfeer. Met tuisgebakte brood en al."
Clarens, Eastern Free State Highlands
God's Gift Self-catering Cottage"Wonderlike toeriste dorp om weg te breek van die stad se geraas."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kahara Maluti Lodge"The town is quaint, artsy and beautifully situated in the mountains. Even over peak season, we still felt relaxed, safe and welcomed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
By the Way Gastehuis"A pity about the potholes on the way there (R26), but no reflection on the guesthouse and town. Clarens is a great destination!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg het enkele eetplekke. Die omgewing is wel baie mooi om te sien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiberg View Clarens"Parkering oor naweke raak 'n probleem weens die gewildheid van Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
414 Rose Cottage"Geniet die vibe in Clarens. Baie om te doen in die natuur."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uithoek Vakansie Oord"Wonderlike bestemming vir toeriste, groot verskeidenheid van dinge om te doen. Veilig en vriendelike gemeenskap."