Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens is a little piece of heaven. The mountains are stunning, feels like a scene out of Heidi."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Escape"Fantastiese dorp, vreeslik skoon, en baie vriendelik. Ons het die Baris Monger Cheesery geniet so 10 km uit die dorp uit. Ons het heerlik tot by die Lesotho-grens gery en laat middag drankies geniet by Roter Hahn."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Obviously a lot of businesses has been affected by COVID and this can definitely be seen and felt, although that which is presented is still done in excellence. It remains a popular destination of beauty and rest."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens is always a special destination. It has a wonderful atmosphere and lots of specialty shops and wonderful art galleries. Gold Gate national park is only 20 km away and certainly worth a visit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Clarens, omring deur die pragtige berge, met soveel verskillende winkeltjies is beslis 'n dorpie om te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Fun town with lots of eye catching shops and lovely restaurants."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Dis 'n moet om daar te gaan ontspan en 'n bederf vir jou oë."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birch Cottage"Love Clarens. Has a little bit of everything you would need for a getaway to the mountains."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Vista 70 Clarens"Clarens bly 'n lekker plek om te besoek. Daar is genoeg afleiding as jy verveeld is en genoeg rustigheid as jy net wil rus."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Baie netjiese en skoon dorp met vriendelike inwoners wat jou hartlik en warm ontvang. Daar is baie om te doen vir almal."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Nelsbells Cottage"Was aangenaam verras om die nuwe winkeltjies te sien wat oopgemaak het in d dorp. Dis 'n welkome toevoeging vir toeriste."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Charmwood"Omring deur die mooiste berge in Suid-Afrika. Clarens is 'n rustige dorpie vol kuns en lekker eetplekke."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Lekker, besige plek met aangename winkels, maar ook die staproetes was heerlik en mooi."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain View Manor"Pragtige dorp, met baie om te doen. Van die mooiste berge in Suid-Afrika."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
128 Golf Estate"Clarens het baie swaar gekry met die Covid, maar is besig om vinnig te herstel. Dankbaar vir al die besighede."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amber Selfsorg"Die koöperasie het baie lekker kosse en ons hondjies was ook welkom op die stoep."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Wagons"It is absolutely stunning and we loved the little shops etc. Loved the hiking trails."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Ons het Clarens baie geniet. Oulike winkeltjies, lekker eetplekke en die mooiste omgewing om in rond te ry of te stap. Heelwat om te doen vir oud en jonk, avontuurlustige, kunsinnige of sommer net gewone mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Clarens self het ons nie regtig beïndruk nie. Geen fout. maar glad nie ’m indrukwekkende plek nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hopton House"Lekker ontspanne area vreeslik mooi en natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Linwood Guest Farm"Die dorp en omgewing is natuurlik baie mooi en daar is baie om te doen."