Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Grace's Getaway"Ons was baie teleurgesteld in die eetplekke. Twee eetplekke was toegerook (ek weet nie hoe mense daar kan eet nie!) en die derde restaurant (meer gewilde plek) se kos was opgewarm en "over cooked". Die padstal bly die beste eetplek, maar ons wou 'n slap 'n ander plek probeer. Danksy Spar se flink diens en goeie produkte sal niemand honger ly nie."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Tyd vlieg as jy in Stellenbosch Sentraal rondloop met al sy pragtige winkeltjies en heerlike eetplekke!"
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Baie aangenaam as jy nie in die dorpskern van Stellenbosch moet bly nie. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Ons kon alles daar koop wat ons sou nodig hê vir die naweek, en die restaurante is top class. Die kos is van baie goeie gehalte, en die diens was baie goed. Die kelnerin wat ons bedien het was baie geduldig en kon ons help met alles wat ons vra."
Langebaan, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Geen straatligte vir die eerste gedeelte, asook 'n swak padoppervlakte."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Ek het nog altyd n sagte plekkie vir Paternoster gehad, maar moet së, daar is nou baie meer mense wat opdringerig raak en goed aan mens probeer afsmeer en regtig nie nee vir 'n antwoord wil vat nie. Die natuurskoon is egter steeds iets om na uit te sien, en ek dink daar is min plekke so mooi soos Paternoster. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Very nice town. Clean. Friendly people. A lot to do and experience. Nice break away from the busy city."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Eerste besoek - stil, mooi omgewing en sal weer teruggaan."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Penelope's"Dis binne vinnige bereik van die middedorp, maar tog weg van die gewoel. Al die wynplase van die omgewing is ook binne maklike bereik. Baie aangename, rustige omgewing. Kon gaan draf en stap sonder om onveilig te voel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Our only regret about Swellendam is that we were still in city-mode, because we did not realise that some places closed earlier than the time stated on the Swellendam Tourism website."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"It's a very nice and safe place. Well located for visiting the coast and Cape Agulhas."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Paternoster het 'n eie aard en karakter wat dit 'n unieke ondervinding maak en 'n mens hoop dit word so vir die toekoms behou."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"No it is a lovely peaceful village, very beautifully landscaped delightful place."
Simondium, Escape From Cape Town
Paddabult"Dit is 'n pragtig streek om net rustig te raak en die verskillende wynplase te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Paternoster se strate is lekker stil en baie fietsryvriendelik."
Worcester, Escape From Cape Town
PALM LA VIE"Wonderlike dorp met heelwat om jouself mee besig te hou."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Struisbaai is 'n pragtige, veilige, vriendelike en skoon dorpie, sal beslis weer daar gaan kuier."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nina's Guesthouse"Sentraal naby Saldanha en Jacobsbaai en nuwe Mall maak dit gerieflik. Vredenburg is 'n skoon dorp."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Pragtige dorpie met mooi bome en vriendelike mense. Die musiekfees was weereens van die hoogste gehalte."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Baie goeie ligging om die area in en om Stellenbosch te verken. "
Hermanus, Escape From Cape Town
The Vishuis"Great restaurants, try Betty Blue for breakfast and Tapas for the divine nachos."
"Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Joan's Place"Port Owen is 'n paradys. En 'n baie netjiese plek. Ek en Abe sal self as die Here wil daar kom aftree."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Pragtige wandelpaaie en 'n lieflike strand met vriendelike mense en 'n heerlike koffiewinkel: Opi Stoep!"