Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Ons het Agulhas geniet. Kon heerlik stap veral by ligtoring en verder. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Bokkoms Guest Flat"Pragtig en pure plesier. Wolfgat Restaurant is 'n besonderse ervaring."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"'n Fantastiese vakansiedorp met karakter en wonderlike mense. Verseker 'n moet op almal se lysie."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
C'est La Vie Self Catering Apartment"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Dit was baie gemaklik. Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige skoon dorpie en al die wit rose is pragtig!"
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Gates"Pragtig, fantasties en die inwoners/vakansiegangers is almal baie vriendelik!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Sal weer na ons gunstelingbestemming gaan. Baie dankie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Geniet dit so dat ons 'n eiendom aangeskaf het."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Langebaan is 'n wonderlike plek vir 'n vakansie. "
Wellington, Escape From Cape Town
Rooiheuwel Cottage"Pinotage on Tap is 'n fantastiese fees. Sal definitief teruggaan!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
25 The Tides"Struisbaai is die rustigheid waarvoor 'n mens soek, maar ook 'n lekker plek om jouself uit te leef."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike uitspanplek as jy rus en vrede soek."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Inn"Sal volgende keer in St Helenabaai verblyf soek - lyk na oulike dorpie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is 'n pragtige dorpie, ons het die kuier daar werklik geniet."
Infanta, Escape From Cape Town
Strandlopertjies Cottage"So much fun and adventure. As well as peace and rest, right in nature."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Pragtige dorpie met beautiful plekkies! Die Thali Thali Game Reserve was wonderlik! Fossielpark so interessant, 'n stop die moeite werd! "
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Watchers Inn"Ons het meer Walvisse in Witsand gesien as Hermanus. Hier kan jy lekker rus. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
No17 on Mile16"Ek was werklik aangenaam verras met die dorp. Die Spar is fantasties - mens kan alles daar kry wat jy nodig het. Goeie verskeidenheid produkte - ook heerlike vars produkte en gebak. Ook die restaurant waar ons gaan eet het, was 'n totale verrassing. Lulu's by die sportklub - heerlikste kos en atmosfeer. Verder is die dorp rustig - mense loop langs die strate met hul honde - dis stil en soms is al wat jy hoor die geruis van die see. Baie naby Darling met talle aktiwiteite om te geniet. Pragtig! "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Die dorpie is ideaal vir 'n wegbreek van die jaag en geraas van die stad. Wat dit lekker maak is dat daar geen winkels is, behalwe vir die kafee en restaurant, so jy voel regtig asof jy kan ontspan en jou eie ding doen. Lekker roetes om te stap langs die see met mooi strande. Sal beslis weer hierdie klein Weskus juweel besoek."