Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Judea Accommodation"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Ons is nog altyd mal oor Langebaan. Daar is iets van alles."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Unit 32 Port Owen Marina"Ons het gekonsentreer op areas van belang vir voëlkykers en was nie teleurgestel nie. 'n Bootrit op die Bergrivier was 'n hoogtepunt asook 'n ontbyt in die bekende Bokkomlaan langs die rivier."
"Tulbach het al die potensiaal en besonderse geskiedenis vir 'n top toeriste-aantreklikheid."
"Absoluut fantasties om te sien hoe dieselfde berge elke dag anders lyk. Ons Gautengers wat net teen mynhope vaskyk. Ons was daar vir 'n paar dae vir 'n troue, die dorp is vol winkels. Kon nie glo 'n dorp het nog kersliggies in die strate nie. Dit het so feestelik gevoel. Pragtige wêreld."
"Grabouw en omgewing bied jou alles wat jy benodig. Die groen appelboorde en die mooi van die omgewing is net so anders en rustig. Mense is almal vriendelik en opreg."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Lieflike vakansiedorp met baie aktiwiteite om te doen."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandpiper Shores - De Kelders Getaway"Gansbaai is 'n lekker vakansieplek."
"Karaktervol, interessant, sjarmant, vriendelik. goed versorg, 'n "kom-terug-plek"."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Ons het die area rondom Citrusdal baie geniet. Die berge en boorde saam, gee 'n besonderse gevoel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Ons is mal oor Paternoster. Dit is ons gunsteling bestemming."
"Een van die mooiste omgewings om te verken in ons land. Moet weer terug gaan, want ons tyd was te min."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"Baie opvallend hoe skoon die dorp en strande is. Skoonmaak dienste was heeltyd sigbaar en dit is n kompliment aan munisipale dienste en enige ander instansies betrokke wat omsien na die dorp en omliggende omgewing. Baie ontspanne atmosfeer ook wat heers in die dorp. Het orals veilig gevoel."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"Real old school Weskus feel meets upmarket modern Marina lifestyle. Bit of both worlds on the iconic Berg river and eco preserved vlei land seasonal home to hundreds of flamingos and other birdlife."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Ideal, perfect and lovely travel destination."
"Grabouw gives access to Elgin and surrounding wine lands and farms. Great for active people but also lovely for our old college reunion to sit around and chat."