Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"Meeste van die restaurante en plekke om te besoek is ongelukkig eers van Woensdae of Donderdae af oop."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Aanwysings op Google Maps na Bontebok Natuur reservaat totaal en al foutief."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach House Britannia Bay"Ek sou elke naweek kom kuier as ek kon. Kos vir die siel!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Delightful countryside around Swellendam."
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Wilde Gans"Loved our sunrise cruise (2 hours) with KnotXtreme Bergriver Boat. Well worth getting up so early for."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Safe, nostalgic, soothing to the soul."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Die Superette op Paternoster is die beste!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
'Die Rotse' Host House"Ons het baie lekker in Kleinmond gekuier. Dis 'n baie mooi en rustige kusdorpie, naby aan heelwat besienswaardighede in die omgewing, en met alle geriewe wat nodig is vir inwoners en besoekers."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."
"Ek is bevooroordeeld teenmoor Paarl, maar Middelplaas is tops. Ek was daar vir werk."
Hermanus, Escape From Cape Town
40 on Main Self-catering"Asemrowende natuurskoon, waarlik hemel op aarde!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Villa Eike"All the people I have met were friendly and made me feel welcomed."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Kom gereeld in Tulbagh, die Land van Waveren."
Agulhas, Escape From Cape Town
Seewaarts"Nie 'n vreeslike aantreklike dorpie nie. Die ligtoring en Point of Africa is wel 'n besoek werd. Winkels was uitermatig duur en restaurante by die hawe kan gerus hulle diens opskerp."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"In ons geval was dit alleen 'n deurreis-bestemming."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point on Sea"Vir seker die mooiste plekkie om by af te tree en vakansie te hou. Die duisende wit huisies gee dadelik vir jou 'n vakansie gevoel met baie rustigheid. Die bewoners is baie behulpsaam en vriendelik."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Starfish View"Grotto Bay is a great destination for a getaway that's close to Cape Town, but makes you feel like you're out of the city in a beautiful remote nature location."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
La Grace Cottage"Beautiful surroundings, beautiful beaches and botanical garden is a plus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is so peaceful and the perfect spot for a just-married honeymoon couple. "
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Moes langer gebly het. Daar is so baie om te sien."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Kom kyk self, baie spesiaal, iets vir almal."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Avanti Guest Lodge and Self-catering"Lekker kuierplek vir 'n wegbreek blaaskans."