Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Manatoka"Meer uithangplekkies soos restaurante ens. Bietjie moeite om Vredenburg en Saldanha toe te ry."
Hermanus, Escape From Cape Town
Ocean Edge Apartment"Our stay was too short, can't wait to go back."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Pragtige dorp met geskiedenis. Skoon en goed onderhou."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"Netjiese dorp met goeie eetplekke."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Baie vriendelike mense, welgedaan. Almal groet 'n mens en help graag."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
7 on South"Dorp was baie skoon. Ook, ek baie verras toe ons tot in Napier gery het, wat my verwagtinge ootref het."
Piket-Bo-Berg, Escape From Cape Town
The House in Lalaland"Stunning views within the mountains. Great for hiking or chilling by the dam. There is a farmer's market held at Kruisement Farm last weekend of the month."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Montagu is regtig 'n pragtige plek met 'n ou wêreldse karakter. Die ou huisies en lekker kuierplekke is besonders. Ons sou dalk net gedink het dat die lekker plekke nie al 20:00 toemaak oor 'n naweek nie."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"I would suggest possible things to do in the town or surrounding areas, to support small businesses."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"Mense is altyd vriendelik en dis 'n rustige dorpie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Kleinmond se see het vir ons 'n spesiale bekoring en ons vind die mense oor die algemeen baie vriendelik."
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"'n Besonderse oulike plek met lieflike huise en gerestoureerde karaktervolle huisies. Rustig. Veilig."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Hermanus het my hart gesteel. Baie mooi kus dorp. Sal enige tyd terug gaan soontoe."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Greyton is pragtig. Die Saterdagmark is baie nice. Daar is deesdae meer restaurante en minder kunsgallerye. Oulike plek."
Hermanus, Escape From Cape Town
River Tree House"Ons kuier altyd lekker in Onrus/Hermanus, dit is een van ons gunsteling bestemmings."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Seaside Cottages"Pragtige vakansiedorp. Personeel by die hotel waar ons drankies geniet het was nie baie vriendelik nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Wild Olive Self-Catering Cottage"Soveel baie om te doen in so lekker klein dorpie."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Die Jacobsdaller"Dit is die ideale plek vir 'n lekker rustige wegbreek van die besige stadslewe."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Nautilus"Net 'n groot teleurstelling hoe agteruit die Karavaan Park gegaan het van Yzerfontein!"
Rawsonville, Escape From Cape Town
PicardiPlace"Prag dorpie met lekker restaurante en baie wynplase in die omgewing."
Langebaan, Escape From Cape Town
See @ Sea"Langebaan bly altyd 'n lekker vakansiedorp, naby aan Kaapstad."