Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Griet se Plek"Ons was by al die strande in omgewing en dit was die lekkerste swem strand. Altyd skoon en netjies."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Die dorp self is 'n nie goed nie, maar omliggende gebiede is great!"
"Skoonste omgewing wat ek nog by vakansie gehou het. Als wat mens benodig is stapafstand. Baie veilig. Awesome."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Colonial Sands 205"I found the beach and surrounding area quite dirty and lots of broken glass lying around. The swimming area is very small and swimmers are very limited. I am not sure if there are any currents that we are not aware of. The umbrella and chair hiring facility is great and the shop on the beach is great."
"Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St. Lucia Safari Lodge"Die parkering was 'n klein bietjie van 'n probleem. Die plek vir voertuie is baie beperk."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Meer-en-See is goed geleë in terme van toegang tot die Waterfront en alle ander dele van Richardsbaai. "
"Baie nabygeleë aan King Shaka Internasionale Lughawe. Bespreek restaurant plekke wanneer dit vakansies is. Alles wat jy nodig het is om die draai."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Rayvin No 12"Baie netjies, skoon en lekker strand om by te kuier."
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
36 The Atrium"Thompson's Bay is such a beautiful place, especially for photos. My family and I had a great time there. Thompson's Bay is definitely the place to visit when u are at Ballito."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
Marina Glen Holiday Resort No.26"Pragtige still strande. Baie skoon end netjies."
Scottsville, Ontsnap Uit Durban
Wensleydale Guest Lodge"The area is rather residential and industrial with not much to do that I know of. So great for industrial business and visiting friends in the area."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Sea Cottage"Lovely swimming beaches, access to fishing spots, access to great family activities. Pleasant weather and climate. 90 min drive from Durban."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Villa Mia 12"Dit is net baie ver van die strand af en met die boardwalk wat toegemaak is, kan mens glad nie by die meer uitkom nie. Wanneer die mond oopgemaak word sal die hele St Lucia weer lewe kry. Die dorp het baie agteruitgegaan vandat ons 3 jaar gelede daar was. "