Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4114 reviews.

Shelly Beach, Escape From Durban

80 Surf Bay Sands

"Als is so lekker naby. Sal definitief weer terugkom."

Manaba Beach, Escape From Durban

Vans View

"Die strand is baie lekker."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

St. Lucia Safari Lodge

"Nice place for a holiday, I like it."

Leisure Bay, Escape From Durban

Peter Pan Place

"Leisure Bay is in my mening 'n baie lekker toeristebestemming. Dit is naby aan die Waterpark by die Casino en Mac Banana is net 'n wonderike plek. Daar was 'n paar dae wat daar redelik mense op die strand was maar ons het nooit gevoel dat dit te besig was nie. Ek moet sê die lewensredders was baie goed. Hulle was die hele tyd bedag en het gereeld seker gemaak die mense is waar hulle moet wees. My tiener dogter het haar voet gesny op die rotse. Dit was nie te ernstig nie maar daar was baie bloed. Hulle het die wond baie mooi skoongemaak en ek was regtig beïndruk. Ek kan regtig se ons het lekker vakansie gehou. "

Ballito, Escape From Durban

Prosperita

"Tweede jaar wat ek spesifiek oor paasnaweek soontoe gaan. En dit gaan definitef 'n gereelde instelling wees."

Umzumbe, Escape From Durban

Ridgeview Accommodation

"Rustige, lekker strand. Stil area. The Rock is 'n lekker plek om tyd te spandeer met vriende en familie. "

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Stokkiesdraai

"Puik weens die ligging: see, natuurparke, warm seewater. En meestal Afrikaans!"

Manaba Beach, Escape From Durban

Angelfish Holiday Home

"Uvongu se strand is die lekkerste strand. Ons sal beslis weer terugkeer."

Umhlanga, Escape From Durban

Chartwell Guest House

"One of the nicest holiday locations I would say. Lovely."

Umhlanga, Escape From Durban

Burnham House B&B

"Die strate is baie skoon en netjies."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Ingwenya Lodge

"Sal dit aanbeveel vir almal."

Eshowe, Escape From Durban

Chase Guest House

"Klein dorpie, alles is te koop."

Manaba Beach, Escape From Durban

Libra Holiday Flats Unit 7

"Dis 'n baie stil plekkie, om net te gaan rus is dit 'n baie goeie opsie."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Oppi Rotse

"'n Lekker rustige plekkie om te gaan rus."

Margate, Escape From Durban

The Homestead Margate

"Sentraal geleë en naby aan alles."

Umdloti, Escape From Durban

Cozumel 317

"Pragtige vakansiedorpie met als wat mens mag nodig kry."

Shelly Beach, Escape From Durban

4 Summer Place

"Dit was rustig maar tog naby genoeg om die inkopiesentrums te besoek. "

Shelly Beach, Escape From Durban

Clover Bay 5

"Die strand is baie skoon en die omliggende plekke baie bereikbaar."

Shelly Beach, Escape From Durban

Clover Bay 5

"Wonderlik, fantasties, vriendelik."

Uvongo, Escape From Durban

Jakaranda 17

"Uvongo is sentraal en naby aan al die ander strande in die omgewing. Daar is 'n heerlike getypoel op die strand en 'n swembad wat werklik goed in stand gehou word."

Ramsgate, Escape From Durban

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Die strand is baie beter as Margate en ook baie skoner."

Umzumbe, Escape From Durban

Summer Place - Lookout

"Lekker stil maar sentraal om te shop by groter dorpe."

Page
Page 130 - Showing 3871 to 3900

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers