Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Frankfort, Vrystaat

Pecan Grove

"Die dorpie is soos baie ander dorpies in ons pragtige land, verwaarloos. Strate is vol slaggate en word nie onderhou nie. Dit is baie jammer en benadeel beslis die besighede en toerisme."

Harrismith, Vrystaat

Spare Suites on Stuart

"Goeie plek as jy vir 'n nag wil oorslaap."

Bloemfontein, Vrystaat

Stay @ 126

"Ons was aangenaam verras. Volgende keer gaan ons langer bly sodat ons die dorp kan verken."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Baie lekker dorpie en so verwelkomende gevoel."

Clarens, Vrystaat

Andes Clarens Guesthouse

"Die heerlikste restuarante beskikbaar, bespreek asb. vroegtydig om plek te verseker."

Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok

"Gebruik die Gariepdam en die geskiedenis om te ontspan."

Bloemfontein, Vrystaat

Villa Rose Guesthouse & Venue

"Besoek gerus die Panser Museum wat naby geleë is."

Bloemfontein, Vrystaat

Villa Rose Guesthouse & Venue

"Loch Logan is a lovely supper venue, but the stench is terrible."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Verras deur Trompsburg, netjiese dorp wat meer bied as die normale klein dorpie."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"'n Baie besige kunstenaarsdorpie met van die lekkerste eetplekke!"

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"The town has 75 % historic buildings. It was wonderful for me because I visited to find my family roots. "

Bloemfontein, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Nice dorpie, bitter klein Kasino - lekker plek!"

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Easy access from N1 and not a difficult detour to reach Colesberg. Nice trip through the countryside."

Sasolburg, Vrystaat

Mignon's B&B

"Nice place, with opportunities."

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Die kombuiskos fantasties en diens baie goed."

Parys, Vrystaat

Mirabel Guesthouse

"Pragtig sal enige tyd weer gaan."

Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House

"Baie rustige, intieme dorpie, definitiewe om te sien. "

Clarens, Vrystaat

Villa 176 @ Clarens

"Coming back to Clarens."

Clarens, Vrystaat

Oak Leaves Cottage

"Clarens het 'n heerlike atmosfeer wat 'n mens nêrens anders kry nie, ons het dit weereens na ons vierde besoek ervaar! Ons geniet dit elke keer om deur elke gallery en winkeltjie te snuffel. Dan sommer net die berge in te vaar in die Golden Gate Reservaat wat met elke seisoen 'n belewenis van sy eie is!"

Brandfort, Vrystaat

Sumfra Guest House

"Maak eerder slaggate reg voor julle die dorp se naam wil verander. Slaggate is lewensgevaarlik."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Op die Stoep is 'n heerlike eetplek."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Golden Gate is worth a visit. Just enjoyed the beauty."

Harrismith, Vrystaat

Pitstop

"Baie slaggate in die dorppaaie, maar baie rustig en mooi andersins."

Vrystaat

Amara Tomana

"Mooiste area!"

Oranjeville, Vrystaat

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Die paaie is baie sleg. Oor die algemeen het ons baie plaaslike mense gekry wat baie kru taal gebruik het en daar was selfs meer as een geval 'n lelike bakleiery by 'n familierestaurant waar ons Saterdag aand aangedoen het. Ek weet nie of dit plaaslike inwoners of vakansiegangers was nie, maar dit laat 'n bitter smaak in my mond."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Uitstekende dorpie. "

Bloemfontein, Vrystaat

21 @ Benade

"Vir ons as Kapenaars 'n goeie oornagplek na Gauteng."

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang