Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 4385 resensies.
Elke D. - 29th October 2019
staying in Westdene, Vrystaat
Westdene is 'n pragtige, boomryke, ou statige deel van Bloemfontein en in die omgewing is besienswaardighede en goeie restaurante.
Antoinette M. - 29th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
The town is quaint with loads of little shops and cute restaurants. There is only one very expensive grocery store in town so be sure to bring your basics! Clarens is a beautiful spot nestled among the mountains so great for a quiet weekend of rest and restore. It is only 17 km from Golden Gate NP which is great for a day trip. Pick your accommodation location carefully as there was a lot of weekend noise from the nearby informal settlement.
Lucia D. - 29th October 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
Dis 'n baie klein, rustige dorpie en die mense is vriendelik. Daar is spasie en voel eerder soos 'n plaas.
Mariana D. - 28th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Interessant met baie geleenthede om te verken en te jouself te geniet.
Polly M. - 28th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Loved that there are so many things to do as well as multiple restaurants and pubs. We will return!
Jacques V. - 28th October 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Sien sterre.
Robert O. - 27th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Very friendly village with many restaurants and souvenir and art shops. Close to the Golden Gate National Park which is certainly worth a visit.
Adele H. - 27th October 2019
staying in Trompsburg, Vrystaat
Regional service town chosen for its convenience as a stop-over on the long journey between Cape Town and Johannesburg.
Casper D. - 25th October 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Plattelandse dorp met plattelandse gasvryheid.
Evert F. B. - 24th October 2019
staying in Fleurdal, Vrystaat
Dis 'n rustige woonbuurt met 'n verskeidenheid geriefswinkels.
Abraham W. - 24th October 2019
staying in Heuwelsig, Vrystaat
Ek sal enige iemand aanbeveel om hulle te gebruik!
Kobus M. - 23rd October 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Nice and quiet town with a park run and the yearly Harrismith Mountain race, not much else to do except relax.
Euniece M. - 23rd October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Very busy during the day but hase awesome food. And soap shops that smell very good.
Michael W. - 23rd October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Ideal for a 2 or 3 date weekend. Perfect for the craft beer or craft gin lover. Plenty of various themed restaurants and bars, but none of the bars we went to had a cocktail or shooter menu that included anything other than gin or craft beer. If you are not the outdoors type you may find that 2 days is more than enough to get through everything this small town has to offer.
Ilana B. - 22nd October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Beste plek vir 'n romantiese wegbreek.
Petrus V. - 22nd October 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
Soos enige klein dorpie in Suid Afrika wat 'n behoefte het aan bedryf, maak Bethulie steeds die meeste van wat hulle het. Dis waarlik iewers om stil weg te breek van die stad. Bethulie se ligging sorg dat toeriste maklik die omliggende gebied en besienswaardighede kan verken. Bethulie self het 'n interessante geskiedenis en gaste sal beslis baat deur bietjie ondersoek in te stel.
Susan B. - 22nd October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n lekker toeristedorpie. Goeie restaurante, padstalle en winkeltjies. Het bier-, gin-, wyn-, kaas- en whiskey-proe vreeslik baie geniet!
Johan F. - 22nd October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Nice plek.
Leon G. - 21st October 2019
staying in Park West, Vrystaat
Nie die beste deel van Bloemfontein nie.
Erika L. - 21st October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die mooiste dorpie ooit. Ons het heerlik in die oggend en aand by verskillende restaurante geëet. Sal weer Clarens toe gaan om die omgewing verder te verken.
Eswell S. - 21st October 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
See stars.
Annemarie S. - 21st October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp en pragtige mense.
Frederick T. - 20th October 2019
staying in Riebeeckstad, Vrystaat
Lyk redelik veilig.
Adri V. - 19th October 2019
staying in Westdene, Vrystaat
As 'n ou Bloemfonteiner, was nogal verrassend om te sien hoe Westdene verander het.
Tshidi O. - 19th October 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
A very quiet and safe place.
Linus V. - 18th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is so naby Golden Gate dat jy hierdie twee aantreklike toeriste-bestemmings afwisselend kan geniet: natuur en kultuur. Geweldig!
George G. - 18th October 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Winkels is naby geleë, woonbuurt stil en rustig en het te alle tye veilig gevoel.
Elmien P. - 18th October 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Lekker naby aan die stad.
Magda B. - 17th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Idilliese dorpie.
Ida K. - 16th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Eerste keer in Clarens. 2 dae was te min maar het darem Golden Gate ook besoek. Definitief die moeite werd.
Carla W. - 15th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige en rustige dorp. Ons gaan gou weer gaan kuier
Christilda Z. - 15th October 2019
staying in Waverley, Vrystaat
Ek het my smuktassie tuis vergeet, ons kon by 'n groot mall gaan en alles wat nodig was vir die naweek by Dis-Chem gaan koop. Daar was ook 'n Clicks. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die een wat ons gekies het se kos wat uit die boonste rakke. Ek is nie seker wat daar te doen is in Waverley nie aangesien ons net oornag het, maar vir ons behoeftes was Waverley perfek.
Wilhelm N. - 14th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die dorp het klomp klein winkeltjies, maar geen van die normale kettingkruidenierswarewinkels nie. Die nodigste goedjies is beskikbaar, maar gaan voorbereid of wees bereid om Bethlehem toe te ry.
Ntesang Alvera K. - 14th October 2019
staying in Park West, Vrystaat
Ideally close to the area's amenities and attractions.
Hildegard C. - 14th October 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Very clean residential area. Lovely gardens.
Elizma L. - 14th October 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie veilig en gerieflik geleë, naby al die plekke waar ons wou wees.
Rebecca K. - 14th October 2019
staying in Glen, Vrystaat
Pack all the stuff that you need and enjoy.
Helgard C. - 14th October 2019
staying in Vrystaat
Vrystaat is mooi met sy eie bekoring - mag dit nie vergelyk met ander dele van die land nie - paaie is baie mooi.
Luther M. - 14th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi plattelandse dorpie met baie toeristegeleenthede.
Dianne N. - 14th October 2019
staying in Clarens, Vrystaat
I loved Clarens. Clementines Restaurant is fantastic. Definitely eat here but make sure you book in advance. Clarens Brewery was a good lunch. They give you free tasters of beer, cider and gin. We all enjoyed the German sausages. Gosto's Portuguese Restaurant was average. It didn't feel particularly Portuguese. The pork crackling was too hard to eat. The fillet steaks were nothing to write home about. My parents went to the bakery and raved about the koeksisters so that is worth a visit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za