Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 3785 resensies.
Alta H. - 10th March 2019
staying in Ballyduff Kleinhoewes, Vrystaat
Wat 'n wonderlike uitsig en 'n gesig om jou dag te begroet.
Pieter V. - 10th March 2019
staying in Groenvlei, Vrystaat
Kan nie oor Groenvlei kommentaar lewer nie omrede ek 'n kort rukkie daar was vir besigheid en nie as 'n toeris nie.
Gert S. - 7th March 2019
staying in Clocolan, Vrystaat
Plaasstalletjie met restaurant was oulik.
Charles V. - 6th March 2019
staying in Sasolburg, Vrystaat
Die gedeeltes waarin ons gery het, se paaie was nie in 'n baie goeie toestand nie.
Stephan R. - 5th March 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Ek was daar om te werk.
Richard O. - 4th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Het dit geniet om daar rond te loop. Net jammer mens kan nie foto's neem by die winkels nie.
André D. - 4th March 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Ek dink nie dit kan meer wees as bestemming vir funksie of oornag nie.
Leandri H. - 4th March 2019
staying in Philippolis, Vrystaat
'n Mooi klein dorpie vol geskiedenis en karakter. Absoluut die moeite werd om hier 'n draai te maak!
Maryke B. - 4th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
We visit Clarens 2 to 3 times a year and still enjoy just the same as 15 years ago.
Genevie B. - 4th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Picturesque and quaint little town with lots of gallery’s to view and lots of coffee shops to try.
Ray B. - 4th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Bly maar die juweel van naweekwegbreke.
Peter W. - 3rd March 2019
staying in Pretorius Kloof, Vrystaat
Bethlehem (Pretorius Kloof) and the environment around Clarens (Golden Gate) you must have seen that.
Thabiso M. - 3rd March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Fantabulous.
Laurika G. - 3rd March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie verkeer.
Leigh Anne V. - 2nd March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Dis 'n lekker plek om te kuier.
Ann S. - 2nd March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Very nice little town with plenty of things to see.
Marizan L. - 1st March 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Bloemfontein is die rosestad met mense met harte van goud. Bloem het en sal maar altyd 'n sagte plek in my hart het.
Marizan L. - 1st March 2019
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
Universitas Ridge is 'n woonbuurt. Indien jy na restaurante soek of 'night life' soek is dit nie die plek vir jou. Maar indien jy rus soek of selfs 'n student of sakeman is wat stilte en rus soek, is die plek wonderlik.
Peter W. - 1st March 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Very friendly town. Definitely worth a visit! We visited the "Naval-View" and met a Giraffa camelopardalis. Amazing.
Shamoná M. - 28th February 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Omdat ons nie regtig die stede ken nie is Langenhovenpark 'n lekker area.
Marinda R. - 28th February 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Sien sterre.
Gysa V. - 26th February 2019
staying in St Helena, Vrystaat
Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!
Cindy-anne D. - 26th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Super mooi dorpie. Ons gaan definitief terug.
Wendy O. - 26th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastic food and art, spectacular scenery.
Christine V. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Love die plek!
Vivian D. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
One of the best destinations to unwind.
Engela V. - 25th February 2019
staying in Bayswater, Vrystaat
It is very central and close to everything. Very convenient.
Leonie C. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Eerste keer wat ons hier kom. Ons kom beslis terug.
Fanie D. - 25th February 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Die rustige, statige woonbuurt is nog steeds die beste in Bloemfontein.
Lambert F. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi dorp en omgewing. Vir 'n biker is dit van die mooiste omgewing om bike te ry. Golden gate baie mooi roete mat sy lekker skerp draaie op die bergpas. Fouriesburg pad lekker lang hoe spoed draaie en baie mooi. Kan oom die Winmill pub aanbeveel. Vat die Biltong en Feta Pizza!
Jurie B. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is en sal altyd 'n baie lekker en unieke plek bly in S.A. Daar is so baie om te doen binne en buite Clarens.
Celize E. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful place.
Annemart S. - 25th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Lief die plek - beste naweek-wegbreekplek in SA.
Erika O. - 24th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Na ons mening is die dorp Clarens oorbeklemtoon as toeristebestemming.
Frances K. - 24th February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly.
Willem N. - 22nd February 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Dis is naby Navilsig waar mens lekker kan rondry en wild sien sonder enige koste by ingang.
Chris V. - 21st February 2019
staying in Bethlehem, Vrystaat
Baie slaggate in paaie. In die omgewing is Golden Gate en Clarens wat ons geniet het.
Janet D. - 21st February 2019
staying in Westdene, Vrystaat
Gerieflik om te bereik vanaf N1. Naby stad en besienswaardighede.
Derek M. - 21st February 2019
staying in Senekal, Vrystaat
Sal beslis weer besoek.
Mariaan B. - 21st February 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Sal definitief weer soontoe gaan!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]