Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Oranjeville, Vrystaat

Die Vette Vis

"Klein intieme vakansiedorpie, mense is baie vriendelik en behulpsaam, besoek gerus Route 73 vir heerlike kos en 'n lekker yskoue bier met goeie geselskap!"

Clarens, Vrystaat

Views

"One visit is not enough."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige klein dorpie tussen die berge. Ons was loopafstand van die winkels en restaurante. Vriendelike inwoners."

Clarens, Vrystaat

4 Paddocks

"Clarens is so amper 'n bietjie van Europa hier op almal se voorstoep."

Bloemfontein, Vrystaat

Gloriam @ Dan Pienaar

"Lots of things to do depending on where you are coming from."

Rosendal, Vrystaat

Die Withuis

"Rosendal is 'n pragtige dorpie met lekker restaurante."

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Fantastiese wegbreekpunt."

Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House

"We will definitely stay there again and will recommend it to other travellers. "

Bloemfontein, Vrystaat

De Stallen Guest Villas and Mashie Golf Course

"Ai, die slaggate op pad nadat ons van die hoofpad afgedraai het."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Spandeer genoeg tyd hier, 1 dag is te min."

Clarens, Vrystaat

Groenhoek Guest Farms

"A must-visit for any couple."

Clarens, Vrystaat

Ongeag Self Catering House

"Beautifully situated town with loads of outdoor activities! Nice restaurants!"

Fouriesburg, Vrystaat

Cherry House

"Fouriesburg is pragtig, Mense is vriendelik. Sal gerus weer gaan kuier."

Frankfort, Vrystaat

Linkview Home

"Mooi dorpie. My seun bly daar, so ons het gaan kuier, maar ek weet nie of ek andersins soontoe sou gaan nie. Die dorpie was bo verwagting mooi skoon en daar is die mooiste huise."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Pragtige juweel van 'n dorpie - lekker om rond te loop waar jy wil wees. So gesellig."

Bloemfontein, Vrystaat

Ceelee's Place

"Beautiful Town. Pity, it hasn't been maintained. Our government needs to keep these places pretty."

Bloemfontein, Vrystaat

7 on Connor

"Dit is jammer om te sien hoe die stad, strate ens verval!"

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Wel, dit is maar soos al die plekke in ons land. Die infrastruktuur kan beter instand gehou word, maar ek hou van Bloemfontein. Die mense is vriendelik en gee nie om om afrikaans te praat nie. Dit is regtig iets wat mens opmerk."

Parys, Vrystaat

Gegund Gasteverblyf

"Parys bly altyd 'n unieke plekkie om te besoek. Het die Hartelus mark geniet."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"Kon nie in die dorp tyd bestee nie as gevolg van ons skedule. Maar daar waar ons was, was dit altyd lekker om te sien watse ywer die mense jou mee help."

Warden, Vrystaat

LekkrDux Gastehuis

"Oornag plek op pad na Kwazulu Natal."

Parys, Vrystaat

Otters' Haunt

"Parys se hoofstraat is amazing met sy klein winkeltjies. Hartlus mark is baie uniek elke 1ste Saterdag van nuwe maand. Dan op pad huis toe, stop by Pont del something vir wynproe. Baie lekker area."

Bloemfontein, Vrystaat

@ Greys Guesthouse

"Dienste in Bloemfontein via inkopiesentrums en wegneemetes is uitstekend. Die mense is vriendelik."

Bloemfontein, Vrystaat

Tsessebe Guesthouse

"Vriendelike en gasvrye mense."

Clarens, Vrystaat

Die Blou Huis

"Toeriste paradys!"

Parys, Vrystaat

Jaloersplek Waenhuis

"Extreme poverty in the township. The alien vegetation in the river needs to be cleared, and the plastic removed."

Bethlehem, Vrystaat

Vredelus

"Bethlehem is 'n pragtige dorp. Wees maar net versigtig vir die slaggate orals in die omgewing."

Clarens, Vrystaat

Larola 37

"Die omgewing is pragtig en dra by tot 'n rustige verblyf."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang