Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Meer mense behoort hierdie geskiedkundige dorpie te besoek! Die Stellenbosch van die Vrystaat."
"I suppose it depends what you are there for. We were there as part of our own personal heritage/ancestry road trip and it certainly met our expectations."
"Asemrowende uitsig, Clarens is skoon en veilig en als is bymekaar. Moenie enige kettingwinkels verwag nie, maar dit maak die dorpie uniek."
"Pragtige dorp en goed geleë om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho. "
"Ideaal vir enige besoeker omdat dit so sentraal is. Die rugbystadion is naby asook eetplekke en inkopiesentrums."
"Ons geniet elke keer ons besoek aan Clarens en ontdek altyd iets nuuts. Die hele dorpie het 'n heerlike atmosfeer en ons ontspan heerlik."
"Nie veel vir toeriste om te doen in Fichardt Park nie, dis 'n woonbuurt. Maar dit was geskik vir ons wat 'n funksie by die Bloem Oval bygewoon het."
"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."