Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Slegs hoofstraat is rybaar, agterstrate in woonbuurt is onbegaanbaar met 'n motor."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Pragtige natuurskoon en die restaurante is uit die boonste rakke. Perfekte bestemming vir 'n naweek weg uit die stad."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Mooiste toerisme, oulikste winkels en heerlikste restaurante met die vriendelikste mense sal beslis weer daar gaan kuier."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Clarens sal altyd 'n spesiale plekkie in my hart hê."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Dit was 'n hemelse belewenis. "

Ventersburg, Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar."

Clarens, Vrystaat

Ash River Lodge B&B

"Great town, lovely vibe, good restaurants and eateries, awesome mix of arts and crafts and gift shops."

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Ek beskou dit as 'n oorslaapplek."

Panorama, Vrystaat

Cornerstone Bed and Breakfast

"'n Baie stil en rustige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Hou die plekkie soos dit is asb.!"

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"'n Ongelooflike lekkerkry ondervinding!"

Clarens, Vrystaat

Frost House

"'n Wonderlike dorpie met kuns en karakter."

Clarens, Vrystaat

Clarens Manor

"Provide a heater that’s warmer when sitting in the other lounge, the one they had did nothing."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Centrally located if you want to be close to the university and Universitas Hospital. "

Brandwag, Vrystaat

Premiere Guest House

"Brandwag is not such an affluent neighbourhood, however, the Premier Guest house is well situated and well built."

Parys, Vrystaat

Devondale Guesthouse & Spa

"Kan gerus straatname laat aanbring wat sal help om plekke op te spoor."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Trompsburg het regtig nie veel in die dorp nie. Hul het 'n supermark, maar net die nodigste word daar verkoop. Dit is meer net 'n nood stop of nood slaapplek."

Parys, Vrystaat

Hidden Grace

"Rus en vrede vir die siel. En 'n wonderlike plek om kwaliteittyd saam met iemand te spandeer!"

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Interessante plek en omgewing."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Clarens is koud. Neem genoeg warm klere vir binne sowel as buitenshuis."

Clarens, Vrystaat

De Molen Farm

"Die restaurante en diens het my teleurgestel."

Fichardt Park, Vrystaat

African Sands Guesthouse

"Gerieflik, naby winkelsentrums."

Langenhovenpark, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"Baie netjiese uitbreiding. Stil en rustig."

Parys, Vrystaat

Gegund Gasteverblyf

"Altyd aangenaam om daar te kuier en doen dit gereeld."

Spitskop Small Holdings, Vrystaat

Bains Lodge

"Geboue binne en buite kort aandag. Log Cabin's uitters vuil en behoort eers opgeknap te word voordat daar weer persone toegelaat word om daar te slaap."

Parys, Vrystaat

Rambling Rapids

"Baie interesant en baie oulike plekkies om te besoek."

Blad
Blad 196 - Wys 5851 tot 5880
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang