Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.
"Slegs hoofstraat is rybaar, agterstrate in woonbuurt is onbegaanbaar met 'n motor."
"Pragtige natuurskoon en die restaurante is uit die boonste rakke. Perfekte bestemming vir 'n naweek weg uit die stad."
"Mooiste toerisme, oulikste winkels en heerlikste restaurante met die vriendelikste mense sal beslis weer daar gaan kuier."
"Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar."
"Great town, lovely vibe, good restaurants and eateries, awesome mix of arts and crafts and gift shops."
"Provide a heater that’s warmer when sitting in the other lounge, the one they had did nothing."
"Brandwag is not such an affluent neighbourhood, however, the Premier Guest house is well situated and well built."
"Trompsburg het regtig nie veel in die dorp nie. Hul het 'n supermark, maar net die nodigste word daar verkoop. Dit is meer net 'n nood stop of nood slaapplek."
"Rus en vrede vir die siel. En 'n wonderlike plek om kwaliteittyd saam met iemand te spandeer!"